15/06/2022
Welkom aan my nuwe volgers. Laat weet gerus hoe ek jou kan help om jou besigheid te bevolder...dalk 'n nuwe LOGO of ADVERTENSIE. Of dalk is dit tyd vir nuwe univorms of enige vorm van klere "branding". Kan ook enige geskenke of promosie items verskaf.