I Love the Overberg

I Love the Overberg Connecting Hands, Hearts and Minds in the Overberg. A non-sectarian Community Forum where we engage issues that are relevant to the Overberg.

Our core values are respect, integrity, tolerance and preserving the dignity of others.

Dis Vrydag en vanaand is die Breyani Kombuis weer wawyd oop met 'n lieflike langarmsessie van 20h00 tot middernag. Vanaa...
18/03/2022

Dis Vrydag en vanaand is die Breyani Kombuis weer wawyd oop met 'n lieflike langarmsessie van 20h00 tot middernag. Vanaand is dit langarm met 'n "African Beat". Luister na Radio Overberg en kappityt oppie beat!!!

"Livestream" by:

https://ndstream.net/radiooverberg/new2/pc.htm

24/12/2021
09/12/2021

Onthou om jou Plakker te Koop, Groot pryse te WEN!!!!!!

Verlede week kon die Kombuis nie oopmaak nie agv beurtkrag. Ons is egter oop vanaand en sal ons verseker u kry genoeg om...
21/03/2021

Verlede week kon die Kombuis nie oopmaak nie agv beurtkrag. Ons is egter oop vanaand en sal ons verseker u kry genoeg om die nuwe week aan te durf. Kom Kombuis toe om 19h00 vir Breyani Gospel, jou program van bemoediging en hoop op Radio Overberg 101.8fm.

"Livestream" by:

https://ndstream.net/radiooverberg/new2/pc.htm

Wel, terwyl alle restaurante om 20h00 moet toe maak onder lockdown regulasies, maak die Breyani Kombuis oop en kan u ger...
08/01/2021

Wel, terwyl alle restaurante om 20h00 moet toe maak onder lockdown regulasies, maak die Breyani Kombuis oop en kan u gerus kom aansit en geniet!! Hoe lyk dit met 'n bietjie langarm?? Skakel in op jou stasie met die lekker vibrasie!!

"Livestream" by:

Dis die einde van 2020 en bykans die begin van 2021. Vir die eerste keer ervaar ons 'n inperking waar Nuwejaar nie soos ...
31/12/2020

Dis die einde van 2020 en bykans die begin van 2021. Vir die eerste keer ervaar ons 'n inperking waar Nuwejaar nie soos gewoonlik gevier gaan word nie. Almal moet volgens wet van 21h00 in die huis wees. Maar dis hier waar die ding lê, want sien die Breyani Kombuis maak stiptelik om 21h00 oop. So kom kuier saam met my in die Kombuis. Geen wet gaan ons keer nie!! Ons gaan onsself geniet.

"Livestream" by:

https://ndstream.net/radiooverberg/new2/pc.htm

Wêreldwyd is daar internet probleme en sukkel die mense met streaming. Hier is 'n link wat werk.
06/06/2020

Wêreldwyd is daar internet probleme en sukkel die mense met streaming. Hier is 'n link wat werk.

Address

Bredasdorp
7280

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27284242877

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when I Love the Overberg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to I Love the Overberg:

Share