At Mads

At Mads Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from At Mads, Advertising/Marketing, 71 Fish Eagle Drive, Pecanwood Estate, Broedersput.

28/04/2023

Die oomblik wat jy dood gaan gebeur die volgende op aarde -

Dag 1
Jou naaste huil en voel oor val met verlies en skok.

Ook dag 1
Vir 8,015 miljard ander mense is dit 'n gewone Dinsdag.

Dag 2 tot 5
Jou begrafnis word beplan, mooi dinge word oor jou geskryf en gesê deur die wat jou lief het.

Ook dag 2 tot 5
Die wat jou nie kon hanteer nie praat en skryf ook mooi dinge van jou, maar uit respek vir die dood, gestrooi met 'n knippie skynheiligheid, nie uit respek vir jou nie.

Dag 6 tot 10
Jou begrafnis word gehou deur 'n klein groepie mense en daar is baie trane, die trane en die groepie word minder en kleiner teen die tyd wat die 4de koeksister geëet word.

Ook dag 6 tot 10
Die wat weg gebreek het van die naaste groep af, is in die kar oppad huis toe al reeds besig om te skinder oor jou naaste se doen en late by jou begrafnis.

Dag 30 tot 60
Jou man of vrou en jou kinders het vir die eerste keer weer hard op vir 'n grap gelag, hul onthou jou, maar die seer voel al minder as die maand einde verantwoordlikhede.

Ook dag 30 tot 60
Jou baas het jou pos gevul, die kantoor praat nie regtig meer veel van jou nie behalwe as dit kom by die oor name van jou werks pligte.

Dag 100 tot 200
Jou man of vrou is gereed om aan te beweeg, jou kinders mis jou maar huil nie meer regtig nie. Jou foto's kry waarde maar word nie meer so hartseer na gekyk nie.

Ook dag 100 tot 200
Vir 8,015 miljard mense is dit 'n gewone Dinsdag.

En tog leef 99% van ons om ander se respek en hoë agting te bekom ... Ons maak ons self siels ongelukkig om aan sien te kry of te behou ... Ons stel ons drome uit, breek ons waardes af en gee ons geluk prys vir 'n glimlag op 'n gesig wat dit tien teen een nie eers tot by jou begrafnis se koeksister tafel sal maak nie.

Dit gee mens 'n ander perspektief op die manier wat jy jou lewe leef (of nie leef nie) né?

27/04/2023

💗M O T H E R ‘S D A Y💗

Spoil your special Mom this Mother’s Day with a decadent 6-course plated breakfast.
💗14 May 2023
💗9:30am for 10am start
💗R198.00pp - payment confirms booking
💗Kids under 12 breakfast available on reques💗Bookings 081 030 0420

24/04/2023
Finally our Aluminum doors and windows are being installed at Erf 369 The Islands Looking amazing!!!!
04/08/2022

Finally our Aluminum doors and windows are being installed at Erf 369 The Islands
Looking amazing!!!!

03/04/2022
Almost done @ The Islands Estate !!!
03/04/2022

Almost done @ The Islands Estate !!!

Erf 369 The Islands going to be stunning!!!!
03/04/2022

Erf 369 The Islands going to be stunning!!!!

New House starting Six Fountains Estate
03/04/2022

New House starting
Six Fountains Estate

The Islands site starting to take shape!!!
06/07/2021

The Islands site starting to take shape!!!

Interior Design Superspar Revonia Crossing Super Proud of the way it turned out!!!
02/07/2021

Interior Design Superspar Revonia Crossing
Super Proud of the way it turned out!!!

Our first house completed at Silver Stream Estate Erf 410 Chancliff Ridge
02/07/2021

Our first house completed at Silver Stream Estate Erf 410 Chancliff Ridge

Address

71 Fish Eagle Drive, Pecanwood Estate
Broedersput
0240

Telephone

+27833054752

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when At Mads posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to At Mads:

Share