VDH Creations

VDH Creations We specialize in creating high-quality, personalized prints that bring your unique ideas to life. Perfect for gits, branding, or events.

Personalized accessories like vinyl stickers, T-shirts, mugs, tumblers and so much more etc.

Water bottels wat warm en koud hou. Perfekte geskenk
12/06/2026

Water bottels wat warm en koud hou.
Perfekte geskenk

12/06/2026

Father's day personalised mugs

12/06/2026

Father's day personalised mugs

Father's day gifts 🎁
12/06/2026

Father's day gifts 🎁

Fridge magnets
12/06/2026

Fridge magnets

Hot water bottle personalised 🩷
12/06/2026

Hot water bottle personalised 🩷

Kids hoodies πŸ™ŒπŸ‘Œ
11/06/2026

Kids hoodies πŸ™ŒπŸ‘Œ

✨ Magnete met 'n pragtige "vintage look" ✨Hierdie unieke magnete voeg 'n tikkie warmte by jou yskas. Perfek vir jou huis...
10/06/2026

✨ Magnete met 'n pragtige "vintage look" ✨

Hierdie unieke magnete voeg 'n tikkie warmte by jou yskas.

Perfek vir jou huis of as 'n spesiale geskenk. 🀍

🌍 π’π©πžπ¬π’πšπ₯𝐞 𝐩𝐫𝐨𝐣𝐞𝐀 𝐯𝐨π₯𝐭𝐨𝐨𝐒!Ons het met trots 600 personalised lappies met logo-drukwerk voltooi vir 'n sendingorganisasie...
10/06/2026

🌍 π’π©πžπ¬π’πšπ₯𝐞 𝐩𝐫𝐨𝐣𝐞𝐀 𝐯𝐨π₯𝐭𝐨𝐨𝐒!

Ons het met trots 600 personalised lappies met logo-drukwerk voltooi vir 'n sendingorganisasie se internasionale konferensie.

Hierdie lappies sal op unieke Afrika-sakke aangebring word wat tydens die konferensie gebruik en versprei sal word.

Ons is dankbaar vir die geleentheid om deel te wees van 'n projek wat mense van regoor die wΓͺreld bymekaar bring.

βœ… HoΓ« gehalte drukwerk
βœ… Professionele afwerking
βœ… Persoonlike en groot bestellings welkom

Baie dankie aan ons kliΓ«nt vir hul vertroue in ons diens.

08/06/2026

🍻 π•πšππžπ«π¬ππšπ  𝐠𝐞𝐬𝐀𝐞𝐧𝐀 🍻

Verras Pappa hierdie Vadersdag met 'n persoonlike bierglasbeker wat net vir hom gemaak is. Voeg sy naam, 'n spesiale boodskap of unieke ontwerp by en maak elke kuier ekstra spesiaal.

βœ… HoΓ« gehalte drukwerk
βœ… Persoonlike ontwerp
βœ… Die perfekte Vadersdag-geskenk

Want die beste Pappa verdien sy eie bierglas! πŸ’™

πŸ“© Stuur gerus 'n boodskap om jou bestelling te plaas.

Address

Cape Town
7550

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27760394847

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VDH Creations posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to VDH Creations:

Share