06/04/2022
Goeie dag almal. HB'S printing is vir eers gesluit. My aandag is vir eers gevestig op ons ander besigheid en my tyd om printing te doen is so beperk. Ek wil graag elkeen van julle wat besigheid met my gedoen het baie dankie sê. So vir eers moet ek groet, maar dalk in die toekoms maak ons weer so. Baie dankie 💕