11/08/2026
๐ธ WELKOM BY ONS LIVE! ๐ธ
Vandag vertel ons vir jou alles oor ons Herontdek Haar-veldtog! ๐
Ons wil die vroue vereer wat elke dag vir ander gee, maar selde iets vir hulself ontvang.
๐ Nomineer โn besondere vrou en gee haar die kans om werklik bederf te word!
๐ Ons praat oor:
โ Hoe om te nomineer
โ Wat die wenner kan ontvang
โ Hoe 10 finaliste ook erkenning kry
โ Hoe besighede borgskappe of produkte en dienste kan skenk
โ En hoe JY deel kan wees van iets besonders!
๐ Kom luister, vra jou vrae en laat ons saam vroue vier wat die wรชreld mooier maak!
๐ฅ KYK LIVE, DEEL DIE INLIGTING EN NOMINEER VANDAG NOG!
[email protected]
๐ธ