07/06/2017
Check out our current work http://giggelgesiggies.co.za/
Een van die mooiste geluide is die gelag of gegiggel van 'n baba of kind. Giggel Gesiggies wil daai hartseer gesiggie om draai in 'n glimlag. Daar is soveel individuele mense wat elke dag omsien na babas of kinders en absoluut geen hulp van die staat ontvang nie maar slegs van donasies afhanklik is....