Collab Communications

Collab Communications Helping small businesses build their brands with copy that converts. Social Media Management | Copywriting | Marketing Campaigns

+ Let's Collaborate!

Skole kan R10 000 vir die meeste inskrywings per vraestel (en daar is 4) wen! Leerders kan tot R18 000 wen.  Waarvoor wa...
21/05/2025

Skole kan R10 000 vir die meeste inskrywings per vraestel (en daar is 4) wen! Leerders kan tot R18 000 wen. Waarvoor wag jy nog? Graad 6-12's, skryf in!

Die Netwerk24-wiskundekompetisie, in samewerking met Die Burger, Beeld en Volksblad, se inskrywings is nou oop! Die Netwerk24-wiskundekompetisie is al ’n gevestigde tradisie en jaarliks loop leerlinge (en skole) met hope geld weg.

13/06/2024

Dis weer sulke tyd!

Wiskundesterre in die koerant. Baie geluk aan al die wenners.
10/11/2023

Wiskundesterre in die koerant. Baie geluk aan al die wenners.

Goeie voorbereiding, deurlopende oefening, en ’n groot liefde en passie vir wiskunde het vanjaar weer vrugte afgewerp in Netwerk24 se wiskundekompetisie.

Would totally recommend this special nature calendar we've had the privilege to collaborate with - treat yourself or a l...
30/10/2023

Would totally recommend this special nature calendar we've had the privilege to collaborate with - treat yourself or a loved one. It's breathtakingly beautiful.

Perfect Christmas Gift

Vandag in die koerante! Netwerk24 Wiskundekompetisie, in samewerking met Die Burger, Volksblad  en Beeld.Baie geluk aan ...
11/10/2023

Vandag in die koerante!

Netwerk24 Wiskundekompetisie, in samewerking met Die Burger, Volksblad en Beeld.

Baie geluk aan die wenners!

Graad 8 - 12s, wat sal jy doen met R10 000!Jy kan nog inskryf vir vanmiddag se Netwerk24 Blitsbrein Junior-algemene kenn...
11/10/2023

Graad 8 - 12s, wat sal jy doen met R10 000!

Jy kan nog inskryf vir vanmiddag se Netwerk24 Blitsbrein Junior-algemene kenniskompetisie!

👉https://blitsbrein.knowbrainer.org/

💡🧠 SKRYF NOU IN! Inskrywings is steeds oop vir die Blitsbrein Junior-kompetisie, wat vanjaar vir die vyfde keer aangebied word.

👉 Leerlinge van gr. 8 tot 12 kan inskryf vir dié kompetisie waarin hul kennis in geskiedenis, wetenskap, letterkunde, geografie, tegnologie en wêreldgebeure getoets word.
👉 Meer as R150 000 kontant is op die spel.
➡️ Skryf nou in deur die skakel >>> https://brnw.ch/21wDnV3

Inskrywings vir vanjaar se Netwerk24 Blitsbrein Junior is oop!Graad 8 - 12s kan inskryf vir hierdie aanlyn algemene kenn...
17/08/2023

Inskrywings vir vanjaar se Netwerk24 Blitsbrein Junior is oop!

Graad 8 - 12s kan inskryf vir hierdie aanlyn algemene kenniskompetisie!

Groot prysgeld op die spel. Registreer by www.cumlaudemedia.com

When you open the web to search for something and suddenly see your project banners flashing loudly!So satisfying!
14/10/2022

When you open the web to search for something and suddenly see your project banners flashing loudly!

So satisfying!

Drie fantastiese kompetisies met hope prysgeld vir laer- en hoërskoolleerders!Lekker artikel in Awsum News: https://bit....
14/09/2022

Drie fantastiese kompetisies met hope prysgeld vir laer- en hoërskoolleerders!

Lekker artikel in Awsum News: https://bit.ly/3RSNhh0

Netwerk24 in samewerking met Die Burger, Beeld, en Volksblad bied vanjaar weer die grootste skolekompetisies aan met nog groter kontantpryse om te wen! Is jy ’n Blitsbrein, ’n skolenuus-foendie, of is sang en toneelspel meer jou forte? Vanjaar bied ons ’n verskeidenheid kompetisies aan vir jou...

It's been a minute right? What a crazy, beautiful and busy year it has been!Here is a sneak (behind the show) peek of a ...
07/09/2022

It's been a minute right? What a crazy, beautiful and busy year it has been!

Here is a sneak (behind the show) peek of a few incredible competitions for primary and high school students with loads of money to be won! Share far and wide!

Have you tried this yet? 😽It works with 'dog' too!📣 sound on
10/08/2022

Have you tried this yet? 😽
It works with 'dog' too!

📣 sound on

Address

Bellville
Cape Town
7550

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Collab Communications posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Collab Communications:

Share

Oh hello there...

Collab Communications is a content and communications agency based in Cape Town, South Africa. We specialise in content creation, social media and public relations. Let's collaborate!