17/09/2026
Kom ons wees eerlik, dit voel maar vreemd om so vir jou eie foon te sit en kyk en praat. 🫣
Maar die rede hoekom hierdie "talking head" video's oral op jou feed is, is eenvoudig: dit werk. Mense wil nie net kyk na sales oosts nie. Ons wil konneksie hê. Ons wil sien wie die pakkies pak, wie die dienste lewer, en wie die drome agter die skerms bou.
Jy hoef nie perfek te voel of lyk om jou gesig te wys nie. Al wat jy hoef te doen is om net jouself te wees.
🌸So hier is my uitnodiging aan jou: Probeer dit self hierdie week. Sit jou foon op ’n tripod, kyk vir die lens, en praat net vir 30 sekondes reguit met jou mense oor hoekom jy lief is vir jou werk. Dis dalk die beste ding wat jy vandag vir jou besigheid kan doen. En asb, laat weet my as jy dit gedoen het! 😀
[
, working mom, boss mom, women in business, cape town business, durbanville besigheid]