Fouche's Biltong

Fouche's Biltong Fouche's Biltong

30/03/2026
02/01/2026

Voorspoed vir die nuwe jaar aan al my ondersteuners en almal wat nog gaan word......๐Ÿ™๐Ÿ‘Œ๐Ÿฅณ
Ons is weer oop van vandag af soos normaal...๐Ÿ˜

22/12/2025

Hallo aan al my fantastiese customers, ek wil net vir julle almal sรช geseรซnde kersfees, en BAIE DANKIE vir julle almal se ondersteuning deur die jaar!!!!๐Ÿ™๐Ÿ™๐Ÿ‘Œ๐Ÿพ๐ŸŽŠ
Fouche's Biltong gaan gesluit wees van 24-28 Desember. Die kwekery is ook toe daai selfde tyd.
Ek is weer terug Maandag 29 Desember!

Wees asb veilig, en geniet!
Pieter Fouche
Cell: 083 287 3452

Ons is reg vir julle.....๐Ÿ˜๐Ÿ™
22/09/2025

Ons is reg vir julle.....๐Ÿ˜๐Ÿ™

28/04/2025

Mรดre almal, net laat weet ons is toe vandag, Maandag 28 April.
Dankie

12/04/2025

Baie dankie vir almal se ondersteuning Vrydag!!!! ๐Ÿ™
Fouche's Biltong gaan toe wees van Maandag 14 April tot Maandag 21 April. Ek is weer daar Dinsdag 22 April.
Die rede is dat ons krag al vir 9 dae af is, agv die Brakfontein kragstasie wat gebrand het. Ek het lank uitgehou, maar dis nie nou moontlik om top produk te lewer nie.....๐Ÿคจ๐Ÿ˜ ๐Ÿ˜ฎโ€๐Ÿ’จ
Baie dankie weereens aan julle almal.... ๐Ÿ™๐Ÿซถ

Baie dankie vir almal se ondersteuning, ek wardeer elkeen van julle!!!Hierdie is om dankie te sรฉ ๐Ÿ™Ek het ook lekker vet ...
10/04/2025

Baie dankie vir almal se ondersteuning, ek wardeer elkeen van julle!!!
Hierdie is om dankie te sรฉ ๐Ÿ™
Ek het ook lekker vet biltong stukke wat ek saam kan kerf ๐Ÿ˜‰๐Ÿ˜๐Ÿ˜

07/02/2025

Dis Vrydag.... kom sรช hallo ๐Ÿ™๐Ÿ˜

Ons is reg vir die naweek....๐Ÿ˜Kom sรฉ asb hallo ๐Ÿ‘
26/09/2024

Ons is reg vir die naweek....๐Ÿ˜

Kom sรฉ asb hallo ๐Ÿ‘

Address

202 Hendrik Verwoerd Rylaan
Centurion
0157

Opening Hours

Tuesday 09:30 - 17:00
Wednesday 09:30 - 17:00
Thursday 09:30 - 17:00
Friday 09:30 - 17:00
Saturday 09:00 - 15:00
Sunday 09:30 - 14:00

Telephone

+27823454707

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fouche's Biltong posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share