16/06/2026
π₯ HARTBEESPOORT β 1 WEEK OM TE GAANπ₯
Die wagtyd is amper verby! πΆ
Volgende Sondag bring Spoegwolf hul unieke energie na Doziβs Back to The Roots, Hartbeespoort vir βn onvergeetlike dag vol musiek, vriende en wintervibes.
π
Sondag, 21 Junie 2026
π Hekke open: 10:00
π Doziβs Back to The Roots, Hartbeespoort
ποΈ Kaartjies vanaf R180
Kaartjies beskikbaar by: https://qkt.io/SpoegwolfRoots
Moenie uitmis nie β kry jou kaartjies nou en nooi jou familie en vriende saam!
π² Meer info: WhatsApp Ultimate Events SA
065 873 8907