B-Unique Printing

B-Unique Printing Printing unique and personalized items

22/05/2026
Nuwe ontwerpe vir die gin dubbelwand glasies. Die kleure het so mooi uit gekom.  Kom kry jou gin glasie en drink in styl...
22/05/2026

Nuwe ontwerpe vir die gin dubbelwand glasies. Die kleure het so mooi uit gekom. Kom kry jou gin glasie en drink in styl.
Elke Saterdag by die Pretoria Boeremark van 05:30 - 09:30.

Kan ook vooraf by my bestel op 0612774600.

Kyk hoe mooi lyk dit as die sakkie en fles dieselfde prints ophet.  Jou sakkie kan nou soos jou fles lyk terwyl dit jou ...
21/05/2026

Kyk hoe mooi lyk dit as die sakkie en fles dieselfde prints ophet. Jou sakkie kan nou soos jou fles lyk terwyl dit jou fles beskerm teen krappe en stampe. Die sakkie hang skuins oor jou lyf en jou fles is altyd by jou. En as jy nie n fles het nie kan jy selfs jou gewone plastiek waterbottel ook in hom sit.
Ideaal as jy gaan stap en jy nie n bottel in die hand wil dra nie. En die voordeel vir die skoolkinders is hul bottel is by hulle terwyl hulle pouse speel. Hulle sit dit nie iewers neer en vergeet van hom as pouse verby is nie.

Ek is elke Saterdag by die Pretoria Boeremark, stalletjie 195. Ek het heelwat sakkies en verskillende groottes beskikbaar.

Die 1ste 2 fotos is 4 jaar gelede (21 Mei 2022) geneem.  Dit beteken ek is nou al (van begin Mei 2022) 4 jaar by die Pre...
21/05/2026

Die 1ste 2 fotos is 4 jaar gelede (21 Mei 2022) geneem. Dit beteken ek is nou al (van begin Mei 2022) 4 jaar by die Pretoria Boeremark. Die stalletjie se voorkoms het intussen baie verander en lyk dit heelwat anders nou. Die rakke het meer geword en die produkte het uitgebrei. Die 3de foto is soos dit nou lyk.

Heelwat nuwe designs vir die sakkies geprint en gemaak.  Die 20oz tumbler asook gewone waterbottels, soos PUMP,  pas in ...
16/05/2026

Heelwat nuwe designs vir die sakkies geprint en gemaak. Die 20oz tumbler asook gewone waterbottels, soos PUMP, pas in die die 20oz sakkie.

Die kleiner sakkie is groot genoeg vir die korter 15oz tumbler.

Al my sakkies is beskikbaar by my stalletjie, 195 by die Pretoria Boeremark.

Indien daar navrae of bestellings is kontak my gerus op 0612774600

Nuwe designs vanoggend gedruk om sakkies te maak vir die tumblers.  Sal binnekort wys hoe dit lyk.
14/05/2026

Nuwe designs vanoggend gedruk om sakkies te maak vir die tumblers. Sal binnekort wys hoe dit lyk.

14/05/2026

As gevolg van onvoorsiene omstandighede kan ek ongelukkig Saterdag, 16 Mei nie die Pretoria Boeremark bywoon nie en gaan my stalletjie gesluit wees. Indien daar enige bestellings of navrae is kan ek op 0612774600 gekontak word. Ek hoop om wel volgende Saterdag by die mark te wees.

Nuwe voorraad sakkies vir die 20oz tumblers.  Gewone water bottels soos die PUMP bottel pas ook in die sakkie. Besoek my...
14/05/2026

Nuwe voorraad sakkies vir die 20oz tumblers. Gewone water bottels soos die PUMP bottel pas ook in die sakkie.

Besoek my stalletjie, nr 195, by die Pretoria Boeremark.

Kan my kontak op 0612774600 vir bestellings.

Dames beursies gemaak vir n bestelling. Hulle het baie mooi uitgekom.  Bestellings is welkom.  Kontak my op 061 277 4600...
08/05/2026

Dames beursies gemaak vir n bestelling. Hulle het baie mooi uitgekom. Bestellings is welkom. Kontak my op 061 277 4600 vir meer inligting.

2de foto wys die oop beursies. Beursie kan aan albei kante oopmaak.

Bekers vir Moedersdag.  Kan ook in Engels maak.  Kontak my op 0612774600 vir jou bestelling.Elke Moedersdag beker sluit ...
30/04/2026

Bekers vir Moedersdag. Kan ook in Engels maak. Kontak my op 0612774600 vir jou bestelling.

Elke Moedersdag beker sluit n gratis Nescafe sakkie in. Geure kan verskil.

Address

Centurion
0157

Opening Hours

Monday 08:00 - 20:00
Tuesday 08:00 - 20:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

0612774600

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when B-Unique Printing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to B-Unique Printing:

Share