Blouwdruk

Blouwdruk Blouwdruk doen drukwerk op verskeidenheid verpersoonlikde geskenke, t-hemde, bekers en vele meer. Ons maak 'safety signs' en ander borde.

ons verskaf ook borduur dienste en goeie kwaliteit t-hemde

Maak betyds jou afspraak om teleurstelling te voorkom!
26/08/2025

Maak betyds jou afspraak om teleurstelling te voorkom!

14/12/2024

Wat 'n opwindende jaar met baie verandering aan ons kant!
Blouwdruk vat 'n kort blaaskansie om kreatiwe batterye te herlaai!

Kom besoek ons by Die Inkpot.... Lyk hulle hempies nie pragtig nie?
18/10/2024

Kom besoek ons by Die Inkpot.... Lyk hulle hempies nie pragtig nie?

Dankie Charl van Rondegat dat ons hierdie bord vir jou kon maak.Hierdie bord het verseker die mooiste uitsig🄰
20/08/2024

Dankie Charl van Rondegat dat ons hierdie bord vir jou kon maak.
Hierdie bord het verseker die mooiste uitsig🄰

Geluk Augsburg Landbougimnasium met julle goeie prestasie by die Interskole teen Lutzville! Ons is super trots op elke s...
18/08/2024

Geluk Augsburg Landbougimnasium met julle goeie prestasie by die Interskole teen Lutzville! Ons is super trots op elke sporman/-vrou ongeag 'n wen of verloor!

Jy het gevra, ons het gekry!!!Kiddies overalls nou beskikbaar by Die Inkpot.
12/08/2024

Jy het gevra, ons het gekry!!!Kiddies overalls nou beskikbaar by Die Inkpot.

09/08/2024
Wanneer 'n gesin saam werk!!! Dankie aan my 3 dogters wat elkeen 'n aandeel gehad het aan hierdie heerlike bestelling. D...
13/06/2024

Wanneer 'n gesin saam werk!!! Dankie aan my 3 dogters wat elkeen 'n aandeel gehad het aan hierdie heerlike bestelling. Dankie Weskaap Jeugskou kampioenskappe vir die ondersteuning! 200 hempies done and dusted in 7 dae!!!

Super opgewonde oor die nuwe toevoeging tot ons winkel om julle koop ervaring lekker te maak! DANKIE Henties Juice vir o...
16/05/2024

Super opgewonde oor die nuwe toevoeging tot ons winkel om julle koop ervaring lekker te maak! DANKIE Henties Juice vir ons yskas!!
Vir enige Henties produkte kan julle ons weekliks kontak op Maandae!! Produkte sal dan op Woensdae afgehaal kan raak.
Kom loer in by Die Inkpot!

Ons eerste maand is al amper weer verby vandat ons Die Inkpot oorgeneem het. Baie dankie aan elkeen wat reeds kom inloer...
25/04/2024

Ons eerste maand is al amper weer verby vandat ons Die Inkpot oorgeneem het. Baie dankie aan elkeen wat reeds kom inloer het en ons ondersteun. Daar is slegs 3 dae om nog in te skryf vir ons lekker kompetisie. Kom loer in, spandeer R100 of meer en staan 'n kans om 'n R500 geskenkbewys te wen!!!
Die Inkpot is Saterdag 27 April vir die vakansiedag gesluit. Trekking vind plaas 30 April met sluitingstyd.

Ons is opgewonde om vanoggend die deur tot ons nuwe hoofstuk te kan oopsluit en wil dit graag met julle deel!!!Kom loer ...
02/04/2024

Ons is opgewonde om vanoggend die deur tot ons nuwe hoofstuk te kan oopsluit en wil dit graag met julle deel!!!
Kom loer in by 'Die Inkpot' (en Blouwdruk), spandeer ten minste R100 en staan 'n kans om 'n R500 geskenkbewys te wen. Trekking sal plaasvind die aand van 30 April!

Ons kan uiteindelik ons opwindende nuus deel!!!Vanaf 2 April is ons die trotse nuwe eienaars van 'Die Inkpot'!!Blouwdruk...
25/03/2024

Ons kan uiteindelik ons opwindende nuus deel!!!
Vanaf 2 April is ons die trotse nuwe eienaars van 'Die Inkpot'!!
Blouwdruk sal dus dan ook soggens beskikbaar wees!!! Dankie vir elkeen wat ons die afgelope 8 jaar en 7 mnde ondersteun het deur tot by my huis te kom. Ek waardeer julle en hoop dit sal nou vir almal makliker wees!!
Hoop om julle binnekort te sien!
PS... Die Inkpot is die ou 'Theo se plek!'

Address

Cederberg
Clanwilliam
8135

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 10:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blouwdruk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Blouwdruk:

Share