Deonde Boerdery SAVM Drieling Projek

Deonde Boerdery SAVM Drieling Projek Hoof Doelwit:
Om 'n ooi te teel wat op 'n gereelde basis oor haar produktiewe leeftyd dragtig raak met meerlinge en hulle versorg tot speentyd toe.

21/06/2025

I am writing on behalf of my father, who is currently experiencing difficulty accessing his account/page. At this time, I am the only individual assisting him in resolving this matter.

We are actively working to regain access and would appreciate any support or guidance you can provide to expedite the process.

Ek skryf namens my vader, wat tans sukkel om toegang tot sy rekening/bladsy te kry. Op die oomblik is ek die enigste persoon wat hom help om die saak op te los.

Ons werk aktief daaraan om toegang te herwin en sal enige ondersteuning of leiding waardeer wat u kan bied om die proses te bespoedig.

Laat weet asseblief indien enige verdere inligting of verifikasie van ons kant benodig word.

Intussen kan julle hom boodskap stuur na sy persoonlike bladsy.
Deon Van Wyk

21/06/2025

Book Launch:

"Ultra-Intensive Sheep Farming"

To everyone interested in the book, please remember:
No two farms are the same, and no two farmers are the same.

If you find something in my book that is useful for your current farming methods, I’m glad.
If you are considering starting or adapting your farming practices in the way I have done it, then remember this golden rule:

Precision farming, exceptional management skills, and strict adherence to your procedures and processes.

I hope you enjoy the book, and please feel free to connect with me on my blog.

🌐 Website: www.deonde.co.za

🇿🇦 Afrikaanse Weergawe:
Boekbekendstelling:

"Ultra-Intensive Sheep Farming".

Aan almal wat in die boek belangstel, onthou asseblief:
Geen twee plase is dieselfde nie, en geen twee boere is dieselfde nie.

As jy iets in my boek vind wat jou kan help in jou huidige boerderymetodes, maak dit my gelukkig.
As jy oorweeg om jou boerderypraktyke te begin of aan te pas soos ek dit gedoen het, onthou dan hierdie goue reël:

Presisieboerdery, uitsonderlike bestuursvernuf, en streng nakoming van jou prosedures en prosesse.

Ek hoop jy geniet die boek, en moenie huiwer om met my te gesels op my blog nie.

🌐 Webtuiste: www.deonde.co.za

25/05/2024

Ek is op soek na gras (oulands/eragrostis) ronde bale te koop. Verkieslik Delmas, Pretoria, Bronkhorstspruit omgewing, indien moontlik. 082 788 0598.

Hannes Van Staden Deon Van Wyk
19/04/2024

Hannes Van Staden Deon Van Wyk

Die vorige rekordprys vir ‘n boerbok-stoetram was R300 000 wat op die Black Tie Blue Blood-veiling op 22 Maart betaal is. Nou het dieselfde koper, VEA Stud Breeders van Bonnievale, ‘n nuwe rekordprys van meer as ‘n miljoen rand vir nog ‘n boerbokram uit die Lukas Burger Boerbokstoet gekoop: ...

27/03/2024

"Die lewe neem soms vreemde paaie met ons. Ek is egter opreg dankbaar vir die jare wat die Hoër Hand my toegelaat het om my droom uit te leef met my ultra-intensiewe skaapboerdery. As gevolg van my 'pap wiel' (kanker), was ek genoodsaak om my hele boerdery te verkoop. Dit was verder vir my situasie beter om na Pretoria te verhuis waar ek naby my hospitaal eenheid kan wees. Ek wil my opregte dank uitspreek aan almal wat my oor die jare ondersteun het. Ek het so baie geleer en kon sodoende my passie uitleef. Ek d**k spesifiek aan die SAVM-genootskap, ons SAVM-studiegroep, mede SAVM boere, Voermol Dr. Josef en Riaan, Telwiedré Faans, Veearts Dr. Evert, my volgers op Facebook, Vleissentraal wat my met verkope gehelp het gedurende hierdie tyd, Landbou Radio, Veeplaas, en al die vriende wat ek gemaak het. Dan ook my opregte dank aan my vrou en ook my werkers wat getrou geglo het in my alternatiewe, nuwerwetse metodes. Ek persoonlik beskou dié boerderymetode wat ek gevolg het, binne die konteks van ultra-intensiewe stelsels, as 'n groot sukses. Al wat nou vir my oorbly, is om die boek wat ek besig is om te skryf oor ultra-intensiewe boerdery te voltooi en te publiseer."

"Life sometimes takes us on strange paths. However, I am sincerely grateful for the years that the Higher Hand has allowed me to live out my dream with my ultra-intensive sheep farming. Due to my 'flat tire' (cancer), I was forced to sell my entire farming operation. Moreover, it suited my situation better to move to Pretoria where I can be close to my hospital unit. I want to express my sincere thanks to everyone who has supported me over the years. I have learned a lot and thus was able to live out my passion. I am specifically thinking of the SAMM society, our SAMM study group, fellow SAMM farmers, Voermol Dr. Josef and Riaan, Telwiedré Faans, Veterinarian Dr. Evert, my followers on Facebook, Vleissentraal who helped me with sales during this time, Agriculture Radio, Veeplaas, and all the friends I have made. Then also my sincere thanks to my wife and also my workers who faithfully believed in my alternative, modern methods. I personally consider the farming method I followed, within the context of ultra-intensive systems, to be a great success. All that remains for me now is to complete and publish the book I am writing on ultra-intensive farming."

21/06/2023

Spesiale Aanbiedings
Woensdag 21/6/23 - 28/6/23.

Spesiale Aanbiedings Woensdag 21/6/23 - 28/6/23.
21/06/2023

Spesiale Aanbiedings
Woensdag 21/6/23 - 28/6/23.

06/06/2022

"BULLET" (18-0195VAG)

10 X Semen Straws on Auction.

Achievements:
1. National Junior Wool Champion - 2020
2. His Son is the National Champion - 2022
3. Ranked number 5, 6, 11 and 19th in SA in various Performance Categories.

Auction on 14 June 2022, 11h00 at Standerton Auction Complex.

Hoëveld SAVM Klub Veiling te Standerton: 14 Junie 2022.Deonde Boerdery bied slegs 10 Semen Strooitjies vir 2022 te koop ...
18/04/2022

Hoëveld SAVM Klub Veiling te Standerton:
14 Junie 2022.

Deonde Boerdery bied slegs 10 Semen Strooitjies vir 2022 te koop aan van Bullet.

Wie is Bullet: (18-195VAG)
* 2020 Nasionale Junior Wolram.
* Rangorde Posisie Behaal van SAVM Teelramme in SA:

-2021: 5de Plek vir Speen Direk.
- 2021: 6de Plek vir Reproduksie.
- 2021: 19de Plek vir Totale Gewig Gespeen.
- 2021: 11de Plek vir Vleismerino Indeks.

* 2022: Sy seun word gekroon tot Nasionale Senior Kampioen.

Hoëveld SAVM Klubveiling. Standerton - 14 Junie 2022.Ons bied die twee uitsonderlike jong ramme aan. Die twee broers, ge...
17/04/2022

Hoëveld SAVM Klubveiling. Standerton - 14 Junie 2022.

Ons bied die twee uitsonderlike jong ramme aan. Die twee broers, gebore uit 'n vierling, sal 15 maande oud wees. Beide is reeds dek behendig.

Hulle moeder (foto) is nou weer dragtig met 'n drieling. Haar eerste lamming 'n vierling en tweede lamming 'n tweeling. Hulle ouma handhaaf ook ons top 20% standaard van minimum 7 lammers elke 2 jaar.

16/03/2022

Unexpected Bonus

What we have researched and applied thus far is genetic improvement in sheep, with specific emphasis on multiple births. What we really lack is sufficient knowledge with regards to quality wool production.

We then started realising that, without it being one of our initial breeding goals, our wool quality are not that bad. To put it to the test we have decided to participate at SAMM shows. So far we have been pleasantly surprised with our results at the Mpumalanga and North West SAMM championships where we obtained champion, reserve champion and other excellent positions.

For us it is back to the drawing board to try and establish whats causing this unexpected bonus?

Address

Delmas
2210

Telephone

+27827880598

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Deonde Boerdery SAVM Drieling Projek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share