Charleen's Colourful Cakes

Charleen's Colourful Cakes Baking is my life. Its al about the sweet things in life

N geseënde week is verby baie dankie vir al ons kliente
30/08/2026

N geseënde week is verby baie dankie vir al ons kliente

Aan al ons kliente wat die week verjaar het hoop julle het n wonderlike daggie gehaat. Het weer ons hand probeer aan n h...
08/08/2026

Aan al ons kliente wat die week verjaar het hoop julle het n wonderlike daggie gehaat. Het weer ons hand probeer aan n heerlike appel tert

Baie baie geluk aan al ons maaitjie wat verjaar het die week hoop julle daggies was extra speciaal gewees
01/08/2026

Baie baie geluk aan al ons maaitjie wat verjaar het die week hoop julle daggies was extra speciaal gewees

Baie geluk aan al ons maaitjie wat verjaar het die week.Dan wil ons dankie se vir al ons kliënte se ondersteuning deur d...
25/07/2026

Baie geluk aan al ons maaitjie wat verjaar het die week.
Dan wil ons dankie se vir al ons kliënte se ondersteuning deur die laaste 11jaar dis te danke aan elke een van julle dat ons na 11 jaar nog steeds heerlike gebak kan maak.

Die laaste twee weke was ons lekker besig gewees. Baie dankie vir almal se ondersteuning en dat julle ons vertrou om jul...
11/07/2026

Die laaste twee weke was ons lekker besig gewees. Baie dankie vir almal se ondersteuning en dat julle ons vertrou om julle dag speciaal te maak

So skop ons die week met n hele 50 dosyn koeksisters WOW ons kan net dankie se
09/07/2026

So skop ons die week met n hele 50 dosyn koeksisters WOW ons kan net dankie se

Die week het ons die twee oulikeste temas gehaat bingo en spongebob. Hoop almal het n heerlike naweek
27/06/2026

Die week het ons die twee oulikeste temas gehaat bingo en spongebob. Hoop almal het n heerlike naweek

Die week het ons die pappas in ons lewe bederf met heerlike glasies.
21/06/2026

Die week het ons die pappas in ons lewe bederf met heerlike glasies.

Gelukkige faders dag vir al ons pappa daar buite mag julle n wonderlike dag he.
21/06/2026

Gelukkige faders dag vir al ons pappa daar buite mag julle n wonderlike dag he.

14/06/2026

Celebrating my 7th year on Facebook. Thank you for your continuing support. I could never have made it without you. 🙏🤗🎉

Address

Dibeng

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27793536622

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Charleen's Colourful Cakes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Charleen's Colourful Cakes:

Shortcuts

Share