Susra Matthee Image Consulting

Susra Matthee Image Consulting I am a qualified Image Consultant with ELLE Education & IISA, and former Fashion Editor.

18/06/2026
03/06/2026

Ladies, we are one week away from our next Let's Gather Winter Wardrobe Inspiration & Breakfast Gathering. This month we are welcoming Susra Matthee Image Consulting, who will be sharing Winter 2026 fashion insights - what to wear, how to wear it, and where to find the key pieces.

Expect style inspiration, beautifully styled tables, a delicious breakfast, and a morning created for women who love gathering with intention.

Tickets: Bookings on Quicket - R380 per person
Booking link: Let’s Gather Table Linen: Winter Wardrobe Inspiration & Breakfast Gathering.

11 June • 10:00–13:00
Chocolat Bistro, Durbanville

01/06/2026
Vir almal wat gevra het, hier is dit nou!Ons deel graag met julle die nuutste en grootste modes vir Winter 2026.🌺 8 Groo...
24/04/2026

Vir almal wat gevra het, hier is dit nou!

Ons deel graag met julle die nuutste en grootste modes vir Winter 2026.

🌺 8 Grootste mode trends vir Winter

🌺 Hoe om dit te dra

🌺 Waar om dit te koop

🌺 ‘n Geleentheid om met ‘n groep ander vrouens jou styl en inspirasie te deel

🌺 ‘n Styl gids met al die mode items vir Winter

R220 tot Maandag, 27 April. Daarna R250

Link om aan te sluit https://www.jeaninetheron.co.za/product/winter-2026-trends-with-jeanine-and-susra/

###

Jeanine & Susra

A few fashionable summer items that I love at H&M
27/11/2025

A few fashionable summer items that I love at H&M

Sagte poeierpienk is een van grootste kleure vir Lente/Somer 2025, met ligte materiale en delikate skakerings wat ’n rom...
21/11/2025

Sagte poeierpienk is een van grootste kleure vir Lente/Somer 2025, met ligte materiale en delikate skakerings wat ’n romantiese gevoel skep. Maak net seker hierdie skakering werk vir jou, anders kies ‘n pienk wat die beste by jou pas. As jy nie weet wat is jóu pienk, sal ‘n kleur konsultasie ‘n goeie idee wees. Stuur vir my ‘n boodskap, dan stuur ek vir jou meer inligting.

Ons Somer-Stylgids is ook steeds beskikbaar om te koop! Dit bevat alles wat jy moet weet oor die seisoen se kleure, patrone en style. Stuur vir my ’n boodskap, en ek deel graag die skakel met jou.

X 🦩🌺🌸🌷🎀🩷

Ons is terug met die nuutste modes en inspirasie vir die somer!Ons is opgewonde om die nuutste en meesinspirerende moden...
23/10/2025

Ons is terug met die nuutste modes en inspirasie vir die somer!

Ons is opgewonde om die nuutste en mees
inspirerende modeneigings vir Somer 2025 met julle te deel.

Vir net R220 kry jy:

🌺 8 van die grootste mode-trends vir die somerseisoen

🌺 Praktiese wenke oor hoe om elke trend te dra

🌺 Waar jy die mooiste style kan koop

🌺 ‘n Kans om saam met ander vroue inspirasie en stylidees uit te ruil

🌺 ‘n Omvattende stylgids met al die moet hê someritems – van baadjies, rokke, jeans tot skoene en meer

Sluit aan by ons Summer 25 Trend Style Group –

https://www.jeaninetheron.co.za/product/summer-2025-trends/

Liefde,

Jeanine & Susra

‘n Paar lente-uitrustings voordat die somerhitte ons tref – en al die nuutste somertendense hul verskyning maak!As jy me...
21/10/2025

‘n Paar lente-uitrustings voordat die somerhitte ons tref – en al die nuutste somertendense hul verskyning maak!

As jy meer wil weet oor hierdie seisoen se modes, sluit aan by ons Summer Trends Group. Skryf “trends” hieronder, en ek stuur vir jou die skakel om aan te sluit!

Ek het hierdie Run 70s 2.0 verlede week by Access Park in Bellville vir my seun gekoop – dit was met ’n 60% afslag! Gelu...
12/10/2025

Ek het hierdie Run 70s 2.0 verlede week by Access Park in Bellville vir my seun gekoop – dit was met ’n 60% afslag! Gelukkig dra ons dieselfde grootte, so ons deel hulle nou. 😄

Die skoen herinner my baie aan die adidas SL72. Die verskil tussen die twee is dat die Run 70s 2.0 meer op gemak fokus met sy dikker Cloudfoam-midsool, terwyl die SL72 ligter gebou is met ’n meer klassieke midsool. Albei is baie gemaklik – daar’s dus nie ’n groot verskil nie. Met die afslag het hierdie paar R640 gekos. ✨

Address

Eversdal Heights
Durbanville
7550

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Susra Matthee Image Consulting posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Susra Matthee Image Consulting:

Share