18/08/2026
⚖️ Nog ’n nuwe webtuiste deur Media Agenda!
Dit is altyd lekker om ’n nuwe projek met julle te kan deel, en hierdie keer is dit EGA Law.
EGA Law is ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse regsfirma wat kliënte met professionele, persoonlike en praktiese regsadvies bystaan.
’n Baie groot dankie aan Leone en Ettiene Genis vir die besonderse geleentheid om julle nuwe webtuiste te kon ontwerp en vir julle vertroue in Media Agenda. Dit was ’n absolute plesier om saam met julle te werk! 🤍
🌐 Gaan loer gerus na die nuwe webtuiste:
https://www.egalaw.co.za/
As jou besigheid ook ’n professionele nuwe webtuiste benodig, kontak Media Agenda gerus. Ek help graag om jou visie digitaal tot lewe te bring.
💻 Media Agenda
🎨 Graphic & Web Design
🌐 http://www.mediaagenda.co.za
📧 [email protected]
📱 073 077 2050
☎️ 021 975 8336
Passionate About YOUR Brand