10/09/2023
Hi almal
Maak 'n merkie die 23ste September in jou dagboek, oor 2 weke om presies te wees.
Ons, DJ Bushmonkey, gaan van vroeg tot laat musiek maak terwyl julle die dag kan geniet. Daar gaan 'n vlooimark wees met bekende TikTokers. Kom maak 'n draai daar jy sal nie spyt wees nie.
Voor ons vergeet die racers is ook daar so moenie vroeg verdwyn nie.
Sien jou daar✌🏼