TuisBes

TuisBes Embroidery, printing, home decor, baby products, corporate and personal gifts.

Gorgeous beaded Bracelets for only R70!☺️So many colors to choose from!β€οΈπŸ§‘πŸ’›πŸ’šπŸ©΅πŸ’™πŸ’œPerfect for any formal occasion, like Mat...
10/09/2026

Gorgeous beaded Bracelets for only R70!☺️So many colors to choose from!β€οΈπŸ§‘πŸ’›πŸ’šπŸ©΅πŸ’™πŸ’œ

Perfect for any formal occasion, like Matric Farewell coming up😍

Petro 082 785 5048

✨ September Canvas Special! ✨Turn your favourite memories into something beautiful! πŸ–ΌοΈπŸ’πŸŽ Buy 2 canvases & get an A4 canv...
10/09/2026

✨ September Canvas Special! ✨
Turn your favourite memories into something beautiful! πŸ–ΌοΈπŸ’

🎁 Buy 2 canvases & get an A4 canvas for only R100!
πŸ“² Petro: 082 785 5048
πŸ“ TuisBes, South Centre β€” between PnP’s entrance & exit

🩡✨

Kyk net hoe mooi!!!Wat d**k julle gaan hiermee gebeur?
09/09/2026

Kyk net hoe mooi!!!
Wat d**k julle gaan hiermee gebeur?

✨ MATRIK DANCE READY! βœ¨πŸ’šMake your matric dance look extra special with these gorgeous handmade beaded bracelets! πŸ’Žβœ¨πŸŒΏ Han...
03/09/2026

✨ MATRIK DANCE READY! βœ¨πŸ’š

Make your matric dance look extra special with these gorgeous handmade beaded bracelets! πŸ’Žβœ¨

🌿 Handmade with love
🀍 Elegant & stylish
✨ Timeless enough to wear long after the dance
🌈 Lots of beautiful colour options
πŸ’° Only R70 each!

πŸ“ TuisBes, Ermelo South Centre
Between PnP's entrance and exit
πŸ“± WhatsApp: 082 785 5048

Come choose your favourite before your matric dance! πŸ₯°βœ¨

πŸ’šβœ¨

βœˆοΈπŸ˜‚ Looks like even Airlink knows where the good stuff is!Two planes flying over TuisBes… coincidence? We think NOT! πŸ˜‚βœˆοΈ...
02/09/2026

βœˆοΈπŸ˜‚ Looks like even Airlink knows where the good stuff is!

Two planes flying over TuisBes… coincidence? We think NOT! πŸ˜‚βœˆοΈ They’re probably on their way to pick up some personalised gifts, branded clothing and printing! πŸ›οΈπŸ‘•β˜•πŸŽ

Whether you need ONE special item or a BULK order, we’ve got you covered! πŸ˜ŽπŸ’š

πŸ“ Find us at TuisBes – South Centre - Ermelo
πŸ“² 082 785 5048

🌸✨ WELKOM LENTE! 🌸✨Die mooiste herinneringe verdien om vir altyd vasgevang te word! πŸ’•πŸ“ΈMaak jou huis hierdie lente ekstra...
01/09/2026

🌸✨ WELKOM LENTE! 🌸✨

Die mooiste herinneringe verdien om vir altyd vasgevang te word! πŸ’•πŸ“Έ
Maak jou huis hierdie lente ekstra spesiaal met jou kosbare foto's op Canvas πŸ–ΌοΈπŸŒΏ

πŸŽ‰ CANVAS SPESIAAL!πŸŽ‰
πŸ‘‰ Bestel enige 2 Canvasse en kry ’n A4 by vir slegs R100! 😍

Of dit nou ’n familiefoto πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦, jou kinders & kleinkinders πŸ‘ΆπŸ’•, jou geliefde troeteldier 🐾, ’n spesiale dag πŸ’, of net ’n kosbare herinnering is… ons help jou om dit mooi te bewaar!❀️

πŸ“ž Petro: 082 785 5048
πŸ“ Besoek ons by TuisBes en laat jou herinneringe op Canvas leef! 🌷

Normale canvas-pryse:πŸ–ΌοΈ A4 – R290πŸ–ΌοΈ A3 – R450πŸ–ΌοΈ A2 – R590πŸ–ΌοΈ 500 Γ— 700 mm – R820September Special:πŸ‘‰ Bestel enige 2 canvas...
31/08/2026

Normale canvas-pryse:
πŸ–ΌοΈ A4 – R290
πŸ–ΌοΈ A3 – R450
πŸ–ΌοΈ A2 – R590
πŸ–ΌοΈ 500 Γ— 700 mm – R820

September Special:
πŸ‘‰ Bestel enige 2 canvasse en kry ’n A4 canvas vir slegs R100! πŸŽ‰

πŸ“Œ VOORWAARDES:
β€’ Geldig op nuwe bestellings gedurende September 2026.
β€’ Bestel enige 2 canvasse om vir die spesiale A4-prys te kwalifiseer.
β€’ Een A4 canvas teen R100 per kwalifiserende bestelling.
β€’ Die spesiale aanbod is geldig vir drukwerk en afwerking soos normaalweg aangebied.
β€’ Geen kontantalternatief of terugbetaling van die verskil op die spesiale A4-prys nie.

πŸ“© Stuur vir ons jou foto's en laat Tuisbes jou help om jou mooiste herinneringe op canvas vas te lΓͺ!

September only… so moenie jou gunstelingfoto's laat wag nie! β€οΈπŸ–ΌοΈ

πŸ–ΌοΈπŸŒΈ JULLE HET GEVRA… ONS HET GELUISTER! πŸŒΈπŸ–ΌοΈOnthou julle ons het onlangs gevra:β€œAs jy enigiets uit Tuisbes verniet kon kr...
31/08/2026

πŸ–ΌοΈπŸŒΈ JULLE HET GEVRA… ONS HET GELUISTER! πŸŒΈπŸ–ΌοΈ

Onthou julle ons het onlangs gevra:

β€œAs jy enigiets uit Tuisbes verniet kon kry, wat sou jy kies?” 😍

Wel… julle het behoorlik laat weet! ❀️

Een van die groot gunstelinge was CANVAS πŸ–ΌοΈ β€” en daarom het ons besluit om September ’n bietjie meer spesiaal te maak!

πŸŽ‰πŸŽ‰ SEPTEMBER CANVAS SPECIAL! πŸŽ‰πŸŽ‰

πŸ–ΌοΈ BESTEL 2 – KRY ’N A4 VIR SLEGS R100! πŸ–ΌοΈ

Ja, jy lees reg! 😍

Bestel enige 2 canvasse en voeg ’n A4 canvas vir slegs R100 by!

Dit is die perfekte geleentheid om daardie kosbare foto's wat op jou foon, rekenaar of WhatsApp bly lΓͺ, uiteindelik teen jou muur te kry. ❀️

πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦ Familie
πŸ‘Ά Kinders & kleinkinders
🐾 Jou geliefde troeteldiere
πŸ’ ’n Spesiale dag
πŸŒ… ’n Kosbare herinnering
❀️ Of sommer net daardie foto waarvan jy BAIE hou!

🌸 September is die maand om jou herinneringe op canvas vas te lΓͺ! 🌸

🏎️🏁 KASKAR-DAG BY LAERSKOOL JJ VAN DER MERWE! 🏁🏎️Ons het die voorreg gehad om 3 spanne se hempies te kon print vir Laers...
31/08/2026

🏎️🏁 KASKAR-DAG BY LAERSKOOL JJ VAN DER MERWE! 🏁🏎️

Ons het die voorreg gehad om 3 spanne se hempies te kon print vir Laerskool JJ van der Merwe se Kaskar dagπŸ’šπŸ’›β€οΈ

Die kinders het fantasties gelyk in die kleurvolle geprinte hempies😍

πŸ’š Juffrou Karen se klas het pragtige groen hempies gehad. Ons het saam met ’n mamma en die onderwyser gewerk om die perfekte ontwerp vir hul span se hempies te ontwerp

πŸ’› Graad 5 MI het stunning geel hempies gehad met ’n SpongeBob ontwerp wat self deur die klas geskep was. 🧽🌊

❀️ Graad 6 CA het rooi hempies en ’n vlag gehad, met ’n kreatiewe β€œSPAIN” tema wat die span behoorlik laat uitstaan het! πŸ‡ͺπŸ‡ΈπŸŽοΈ

Baie dankie vir die geleentheid om deel te kon wees van so ’n lekker dag! πŸ’šπŸ’›β€οΈ

Baie dankie aan al ons getroue en nuwe kliente.
30/08/2026

Baie dankie aan al ons getroue en nuwe kliente.

Address

South Centre, Pnp
Ermelo
2351

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:30
Tuesday 09:00 - 16:30
Wednesday 09:00 - 16:30
Thursday 09:00 - 16:30
Friday 09:00 - 16:30

Telephone

017 819 2374

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when TuisBes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to TuisBes:

Shortcuts

Share