Ja-Lé

Ja-Lé Ja-Lé is 'n print and design besigheid. Ons bied 'n verskeidenheid produkte en ook lekker Combo's.

17/11/2024

Ja-Lé was bietjie stil deur die jaar maar is weer reg vir harde werk vir die kersseisoen sowel as jaareindfunksies.

Moenie vergeet om bestellings te stuur nie.😁😁

Bietjie nuwe werkies
12/07/2024

Bietjie nuwe werkies

Lekker geskenk idee.2 wine tumblers en flask.Vir slegs R400
27/06/2024

Lekker geskenk idee.

2 wine tumblers en flask.

Vir slegs R400

Nog 'n paar nuwe goedjies😁
03/05/2024

Nog 'n paar nuwe goedjies😁

'N paar designs van die afgelope tyd. Bestel gerus om teleurstelling te voorkom.Moedersdag specials ook oppad.Kombers 20...
22/04/2024

'N paar designs van die afgelope tyd.

Bestel gerus om teleurstelling te voorkom.

Moedersdag specials ook oppad.

Kombers 20 blokkies - R200
Kussing - R100
Combo kombers en kussing - R250
Combos met tumblers - op aanvraag.

Notaboekies R110 tot R200

Oorbelle - R40
Hangertjies - R70
Armband met plek vir 5 fotos - R80
Juwele boksie - R50

En nog vele meer, navraag kan gedoen word.

Bestel 2 of meer juwele of moedersdag geskenkies en kry afslag.

'n Paar Valentyns hempies. ❤️❤️
13/02/2024

'n Paar Valentyns hempies. ❤️❤️

Net so paar Januarie bestellings. Dankie vir almal se ondersteuning. Nuwe katalogus sal binnekort geplaas word.Ek sien u...
03/02/2024

Net so paar Januarie bestellings.

Dankie vir almal se ondersteuning.

Nuwe katalogus sal binnekort geplaas word.

Ek sien uit na die nuwe jaar en sy uitdagings.

Laaste paar bestellings vir die jaar afgehandel.Baie dankie vir almal se ondersteuning die afgelope paar maande ons waar...
26/12/2023

Laaste paar bestellings vir die jaar afgehandel.

Baie dankie vir almal se ondersteuning die afgelope paar maande ons waardeer elke klient opreg baie.

Ons sien uit na 2024 en sy uitdagings en BESLIS nuwe produkte.

21/12/2023

Liefste Ja-Lé kliente

Moenie vergeet van die laaste bestellings wat nog kan inkom nie.

Laaste bestellings kan geplaas word tot 26ste Desember ons sluit die 28ste Desember en maak weer oop die 8ste Januarie.

Baie dankie vir julle ondersteuning.

Back to school.Bestel nou om teleurstelling te voorkom.By 078 311 5320
16/12/2023

Back to school.

Bestel nou om teleurstelling te voorkom.

By 078 311 5320

Geniet jou eerste kersfees Liefste Liam boud.
14/12/2023

Geniet jou eerste kersfees Liefste Liam boud.

Geniet julle geskenkies
13/12/2023

Geniet julle geskenkies

Address

Fochville
2515

Telephone

+27783115320

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ja-Lé posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ja-Lé:

Share