Vleissentraal Bosveld

Vleissentraal Bosveld For more than 80 years, Vleissentraal has been an intergral part of livestock, game and property marketing in South Africa.

Vleissentraal is reeds meer as 80 jaar sinoniem met veebemarking in Suid-Afrika. Die maatskappy spog met 'n lang geskiedenis wat getuig van 'n aktiewe rolspeler in die georganiseerde landbousektor. Vleissentraal het ten doel om die maksimum waarde van lewendehawe, wild en eiendom vir beide die koper en verkoper te onderhandel met billike terme en voorwaardes. Die gebruik van tegnologie verseker 'n

vinnige en akkurate diens.

'n Gemiddeld van 1600 veilings word jaarliks deur Vleissentraal gehou, wat die maatskappy as professionele bemarker en kenner op die gebied van veilings onderskei. Bekwame en kundige bemarkers verseker dat beste pryse behaal word, terwyl betaling op die dag van die veiling geskied. Terme word aan goedgekeurde kopers gebied. Of u dus die koper of verkoper is, die voordele van 'n veiling wat deur Vleissentraal uitgevoer word, is vanselfsprekend:
•Onmiddellikheid van betaling
•Markverwante pryse en mededinging
•Professionele diens
•Reputasie van die maatskappy sorg vir kliënte met goeie gehalte lewendehawe, wild en eiendom

Address

Van Riebeeckweg 56 Van Riebeeck Road
Ga-Mokopane
0600

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vleissentraal Bosveld posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vleissentraal Bosveld:

Share