Judy's Tuisgemaak Sales

Judy's Tuisgemaak Sales Any thing homemade on farm .

17/11/2025

Uit *Lomond kelder*
100% Lomond wyn met ander etiket op.

Slegs by my beskikbaar teen spesiale prys, normale prys amper dubbel die prys.

Volgende nog beskikbaar:
* *1895 Redblend* @ *R60* / bottel - droë rooi wyn
Rooi wyn wat bestaan uit mengsel van : Shiraz, Cab, Sauv & Merlot .

* Merlot *Rosé* *2019* @ *R45* / bottel- droë Rosé - gemaak van Merlot druiwe🤪

* Rb *Sauv Blanc* *2023* @ *R50* / bottel , wit droë wyn met etiket : backlabel exported for Hallgarten.

*Romansbay wyn* is ook *100% Lomond wyn* binne in.
* Rb Shiraz 2023 @ *R75* / bottel
* Rb Merlot 2023 @ *R75* / bottel

*Romansbay Bubbly /Sparkling*
* Rb Brut - Sauv Blanc - sparkling @ *R100* / bottel

*Volle Lomond reeks ook beskikbaar vra vir pryslys.* byvoorbeeld volgende;
*Lomond MCC @ R235*.
* L MCC Brut 2020 @ *R235* / bottel
* L MCC Rose 2022 @ *R235* / bottel

🥂Ons wit wyne kan glad nie “verval” nie, as gevolg van die koel klimaat kan ons wit verouder tot meer as 10 jaar.

⚠️Onthou om jou bestelling na my werk tablet te stuur... By 0609524375

🟢Reeds in kiste van 6 bottels. Kan nie kiste meng nie.
Daar van Lomond reeks met Lomond etikette ook beskikbaar.
📌2 en meer kiste (12 bottels +) gratis aflewering *enige plek in RSA*

Welkom om aan tesluit by my groep vir spesiale aanbiedinge :
https://chat.whatsapp.com/JuQnku5bnDX0mIIRCg7j3h?mode=ems_copy_c

Whats App my, Judy , @ 0609524375 jou bestelling.

⚠️About deliver:
🚚 *Local* : Payments that are in wednesday before 15:00 will receive their order Thursday or Friday . Orders placed that are not paid the same week will only receive delivery the following week .
🚘 *Collection* arrangements can be made with me if needed urgently .
📦 *Courier* will be arranged as soon as Lomond received payment.

09/10/2025

*Lomond wyn* met ander etikette op.
Laaste vrag houer is opad terug. Uitvoer bestelling wat kanseleer is. Het jy al jou bestelling geplaas? Moennie uitmis.

⚠️Onthou om jou bestelling na my werk tablet te stuur... By 0609524375

🟢Reeds in kiste van 6 bottels. Kan nie kiste meng nie.

📌2 en meer kiste gratis aflewering enige plek in RSA

Uitvoer wyne nog beskikbaar:
* *1895 Redblend* @ *R60* / bottel - droë rooi wyn
Mengsel van Rooi wyne : Shiraz, Cab, Sauv & Merlot .

* Merlot *Rosé* *2019* @ *R45* / bottel- droë Rosé - gemaak van Merlot druiwe🤪

* Rb *Sauv Blanc* *2023* @ *R50* / bottel , wit droë wyn met etiket : backlabel exported for Hallgarten.

*Romansbay wyn* is ook *100% Lomond wyn* binne in.
* Rb Shiraz 2023 @ *R75* / bottel
* Rb Merlot 2023 @ *R75* / bottel

*Romansbay Bubbly /Sparkling*
* Rb Brut - Sauv Blanc - sparkling @ *R100* / bottel

*Volle Lomond reeks ook beskikbaar.*
*Lomond MCC @ R235*.
* L MCC Brut 2020 @ *R235* / bottel
* L MCC Blanc de Blanc 2020 @ *R235* / bottel
* L MCC Rose 2022 @ *R235* / bottel

Welkom om aan tesluit by my groep vir spesiale aanbiedinge :
https://chat.whatsapp.com/JuQnku5bnDX0mIIRCg7j3h?mode=ems_copy_c

Whats App , Judy , @ 0609524375 jou bestelling te plaas.

16/08/2025
Borduur werk op Jammerlappie....
11/08/2025

Borduur werk op Jammerlappie....

Gelukkge klient....,😁
11/08/2025

Gelukkge klient....,😁

02/08/2025

Winter Special 🌟 A 2 Night Getaway To Gansbaai - For Only R3500

This special includes the following:
• Accommodation for 2 at Aire del Mar guesthouse in Kleinbaai, including breakfast
• Wine tasting & a lunch platter for 2 at Lomond Wines just outside Gansbaai
• R443 dinner voucher at the Great White House restaurant in Kleinbaai

BOOK NOW :
📞 081528 3294
📧 [email protected]
( Valid until end August 2025 )

The Great White House, Gansbaai
Aire del Mar Guest House

Imboidery Baby Burp clothBaba SpoegdoekeR130 elkPrys sluit in* Doek* Om gehekel met katoen garing* Prentjie ( van wat ek...
29/04/2025

Imboidery Baby Burp cloth
Baba Spoegdoeke
R130 elk
Prys sluit in
* Doek
* Om gehekel met katoen garing
* Prentjie ( van wat ek het , vra net ...)
* Naam op ( indien jy dit verkies)
Judy
0674519722
Judy's Tuisgemaak

Ogies Lap pop....Sonder fieterjasies... Met vlegsel R250Loshare R300 + courierGansbaaiJudy0760432056
27/03/2025

Ogies Lap pop....
Sonder fieterjasies...
Met vlegsel R250
Loshare R300
+ courier

Gansbaai
Judy
0760432056

Nog n bestelling klaar.Spoegdoeke @  R120 elk Dummy clips @ R70 Judy0760432056
25/01/2025

Nog n bestelling klaar.
Spoegdoeke @ R120 elk
Dummy clips @ R70

Judy
0760432056

38 cm x 27 cm Vak sakie met "venstertjie " Vak en naam op geskryf @ R100 elkJudy's Tuisgemaak Gansbaai0760432056
14/01/2025

38 cm x 27 cm Vak sakie
met "venstertjie "
Vak en naam op geskryf
@ R100 elk

Judy's Tuisgemaak
Gansbaai
0760432056

11/12/2024

*Whole Lomond range* avaible @ Judy on *discount price* direct out of cellar ask for more info .
Lomond Sauv Blanc *2023* @ R110
Lomond SSV was *2023* @ R110
Lomond Merlot Rose have *2023* @ R110
Lomond Merlot *2021* @ R130
Lomond Syrah *2022* @ R150
Lomond MCC (bubbly) @ *R225* / 750ml bottle

Ek het van volgende nog oor.
*100% Lomond inside* with Romansbay label
* Rb Merlot Rosé 2022@ R65 / bottle
* Rb Sauv Blanc 2022@ R65 / bottle
* Rb Merlot @ R75 / bottle
* Rb 1895 Redblend @ R75 / bottle
* Rb Shiraz @ R75 / bottle
* RB Brut 😢out of stock

Any orders
Contact me Judy on WhatsApp
0609524375
(⚠️ it's a new number)

*Judy's TuisGeMaak* (Produk met groen drakie)Makliker om pot *slaai* oop te maak as om dit te staan en voor te berei😅. B...
17/11/2024

*Judy's TuisGeMaak*
(Produk met groen drakie)
Makliker om pot *slaai* oop te maak as om dit te staan en voor te berei😅. Bestel vroegtydig. Ek maak op bestellings.

My Ingelegte slaaie , s***e en ander produkte , indien nie op lys, vra miskien net nie hier geskrywe nie😁

*375ml bottels*
@ *R90*
* Hot chilli sous
* Sweet chilli sous

*375ml bottels*
@ *R70*
* Mostert sous

*750ml potte*
@ *R70* elk
* Piekel uie
* Kerrie uitjies
* Kerrie perskes
* Kerrie Groen boontjies
* Kerriekool (nes groenboontjieslaai)
* Sous boontjies
* Slap hakskeentjies (uitjies in mostert sous)
* Beet skywe of heel
* Kerrie -Tamatie noedels
* Mayo noedels
* Kopper pennie wortel slaai
* Kerrie Komkommer uie slaai
* Botter & Brood komkommer piekels
* Water blommetjie slaai

750 ml @ *R100*
* chilli relish smoor

*200ml verwerkte Jalepinos 🥵*
* Cowboy candy @ R100 200ml potjie
* piekel jalepinos @ R100 200ml potjie
* Jalepino jam ( puik saam kaas borde) R100 /200ml potjie

*Fyn ryp Vye konfyt en Appelkoos konfyt*
*200ml* potjie
* R60 / potjie
*
*Heel groen vye*
R100/200ml potjie

*Bbos Knertsies met skop (mengsels met witblits of hardehout)* :
* Cherrie shot
Klein potjies cherries
Met so +/- 20 cherries in witblits @ *R100* / potjie
* LaMoer
Caramel witblits @ *R200*
750ml
* Coffee cream @ *R200*
750ml
* Pittekou@ *R200*
750ml
* Pieter groentjie@ *R200*
750ml

Lap poppe ook beskikbaar, foto's op aanvraag.

Kan *direk* by my koop *Uylenkraalplaas* stuur Whatsapp na
060 952 4375
(5 en meer produkte kry afslag by my)
⚠️Onthou om te bestel voor die tyd!

Maar by volgende plekke *reeds beskikbaar* hul pryse kan moontlik verskil.
* *Marietjies pub* en Padstal Bbos
* *Gansbaai Vismark* onder in Gansbaai hawe.

Plaaslik kan aflewering gereël word , courier op jou eie onkoste.

Address

Uylenkraal Plaas
Gansbaai
7220

Telephone

+27760432056

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Judy's Tuisgemaak Sales posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share