18/06/2026
⛽📉 DIESELPRYSE BEWEEG AFWAARTS
Die onderstaande prys is die COC prys en sluit nie aflewering in nie.
Van R25.50/l na R22.15/l in minder as drie weke – goeie nuus vir produsente wat hul insetkoste fyn bestuur.
Wil jy jou afgelewerde dieselprys sien?
Besoek ons webwerf, kies jou area en sien die jongste afgelewerde dieselpryse vir jou streek.
💬 In watter area boer jy? Laat weet gerus in die kommentaar.