16/05/2019
Hi mense, ek maak van hierdie tuin stelle en koffie tafels uit pallet hout uit, vir n na uur se stokperdjie. Ek reken ek wil dit verkoop vir so R1600 per stel, d**k julle dis dit werd of wat is die prysklas wat julle vir so iets sal betaal?? As iemand dalk belangstel kan julle my whatsapp op 0749119777.