30/10/2023
Harties gemeenskap, ek het dringend julle hulp nodig.
*In support vir die slag offers van Purple Moss brande*
Ek daag die gemeenskap uit om burgers te koop teen R55.
Ek rig 'n versoek op skole en besighede om burgers te koop sodat ons die gesinne weer op hulle voete kan kry.
Dus trek ek my moue op en daag Harties uit om my te ondersteun.
My "target" is om 2000 burgers te verkoop.
Bestellings kan geplaas word via Whatsapp na
Marlie by 071 372 2240.
Burgers sal beskikbaar wees vanaf Maandag tot Vrydag 11uur tot 7 uur die aand.
Gratis aflewering.
Help my ASB my 2000 mark haal, dat ons die families kan bystaan.
Ek vertrou julle sal my hand neem en 'n verskil maak.
SeΓ«n vir julle
Marlie Van Loggerenberg Kloppers