Klitzgras Kiekies

Klitzgras Kiekies ...vandag se oombikke is mΓ΄re se soet herinnering. KK fokus op die oomblikke wat julle dag uniek maak

03/04/2025
03/04/2025

Step into the idyllic Dahlia picking patch this April and capture the last beauty of the season with a stunning Easter-Bloom Mini Photo Session! 🌷✨ Whether you’re celebrating Mother’s Day, Easter, pregnancy, love, or simply yourself, this flower therapy is perfect for mother & child, maternity, couple, or personal portraits.

🌼 Weekday & Weekend bookings available @ R980 per session.
πŸ“ Location: Bev’s Blooms (Portion 246, Rietfontein, R511, Saartjiesnek 0216 Hartbeespoort, South Africa)
πŸ“… Dates: April 2025
⏳ 30 min - Short & sweet sessions – perfect for capturing timeless memories!

Book now before the flowers fade, and let’s create something magical! πŸ’›πŸŒΈ 2 flower stems included in the shoot. Pick-your-own Dahlias 🌸 only R150 for 20 stems. (*additional fee)

πŸ“© WhatsApp 084 672 9501 to secure your session!

🀩
04/01/2025

🀩

Wat 'n eer om vir die tweede keer hierdie beeldskone dame te kon afneem 😜🀩😎 Michelle Du Plessis, MRS SA Finalist 2024Dan...
12/10/2024

Wat 'n eer om vir die tweede keer hierdie beeldskone dame te kon afneem 😜🀩😎 Michelle Du Plessis, MRS SA Finalist 2024

Dankie vir die lekker 'content-dag' wat ons net bietjie kon speel!
Ek geniet dit so baie saam jou!πŸ˜‰ Mrs South Africa

Dankie aan ons venues, dat ons by julle kon afpak en mooi maak!
V8 Lounge & Skybar
Nehema Manor

D A N I K A  +  R Y K  πŸ‘©β€β€οΈβ€πŸ‘¨  M A T R I E K A F S K E I D 2024Hoe rooier, hoe mooier... So reg uit 'n tydskrif! Julle p...
10/10/2024

D A N I K A + R Y K πŸ‘©β€β€οΈβ€πŸ‘¨ M A T R I E K A F S K E I D 2024

Hoe rooier, hoe mooier... So reg uit 'n tydskrif!
Julle pas bitter mooi, so saam jul fairytale venue Riverside Castle, 'n regte prinses en haar prins! Sterkte met wat die jaar nog vir julle inhou, mag jul toekoms glinster met alles wat jul harte begeer!

M A R L E  +  M A T T H Y S  πŸ‘©β€β€οΈβ€πŸ‘¨  M A T R I E K A F S K E I D 2024Glinsterende paartjie reg vir die toekoms! Sterkte ...
24/09/2024

M A R L E + M A T T H Y S πŸ‘©β€β€οΈβ€πŸ‘¨ M A T R I E K A F S K E I D 2024

Glinsterende paartjie reg vir die toekoms! Sterkte met jul reis vorentoe... Mag die Here Sy lig helder oor jul pad skyn! πŸ™Œ

Michelle Du Plessis, MRS SA Semi Finalist 2024  ✨Wow-wee! Wat 'n voorreg om sulke beautiful vrou, vol lewe en sprankel v...
06/06/2024

Michelle Du Plessis, MRS SA Semi Finalist 2024 ✨

Wow-wee! Wat 'n voorreg om sulke beautiful vrou, vol lewe en sprankel voor my lens te kon afneem!!

Dankie vir die lekker sessie! Ons het so lekker gespeel met outfit changes en titanic scenes, jy is beslis 'n bok vir sports!
πŸ˜‰πŸ˜…πŸ€ͺ

Photo Factory Venue East Rand

D E N I S E  -  G R A D U A T I O N  -  2 0 2 4 πŸ‘©β€πŸŽ“Sommer so na aan my hart! Baie geluk met jou gradeplegtigheid Denise ...
17/05/2024

D E N I S E - G R A D U A T I O N - 2 0 2 4 πŸ‘©β€πŸŽ“

Sommer so na aan my hart! Baie geluk met jou gradeplegtigheid Denise Marx. Mag die Here jou pad vorentoe vul met ongelooflike geleenthede en groot oop deure. Mag jou liggie elke vertrek ophelder, en 'n liggie wees vir elke kindjie daar buite!

Ek het gedink 'n Nelson Mandela quote sal van toepassing wees, na jy hom so vrylik high five πŸ˜‰πŸ˜‹πŸ˜„

β€œIt is not beyond our power to create a world in which all children have access to a good education. Those who do not believe this have small imaginations.” - Nelson Mandela

D o n a v a n + A n Γ© πŸ’“Song of Solomon 3:4: β€œI have found the one whom my soul loves.” Mag julle band net sterker groei,...
04/03/2024

D o n a v a n + A n Γ© πŸ’“

Song of Solomon 3:4: β€œI have found the one whom my soul loves.”

Mag julle band net sterker groei, en jul liefde vir mekaar geen perke ken! Jul dag was absolutely beautiful! Ek hoop julle geniet die voorsmaakie!

πŸ“Έ Fotos - Klitzgras Kiekies
πŸ“Έ 2nd Shooter - Lisa Le Roux
πŸ’’ Venue - Tres Jolie Wedding and Function Venue
πŸ’„ Make-up - De Wet Pietersen Makeup Artistry

V E R L O W I N G S / F A M I L I E   S E S S I E  πŸ’πŸΎπŸ₯‚πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§D o n a v a n + A n Γ© β€œFamily is not an important thing. It's...
06/02/2024

V E R L O W I N G S / F A M I L I E S E S S I E πŸ’πŸΎπŸ₯‚πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§
D o n a v a n + A n Γ©

β€œFamily is not an important thing. It's everything.” – Michael J. Fox.

Julle is 'n pragtige paartjie en net so pragtige gesin! Ek sien soooo baie uit na julle troue binnekort! Geniet die laaste paar dae van verloof wees πŸ˜‹πŸ’’πŸ€

W I L L I E  +  A N N E L I  πŸ’“"en as ek die dag my hand in joune sit, sal ek my padkaarte bere met die wete; my reis ops...
24/11/2023

W I L L I E + A N N E L I πŸ’“

"en as ek die dag my hand in joune sit, sal ek my padkaarte bere met die wete; my reis opsoek na jou is nou verby!"

Wat 'n wonderlike warm dag vol liefde, dankie dat ons jul spesiale dag saam julle kon deel. Jul liefde vir mekaar helder enige vertrek op. Geniet die eerste voorsmakie van jul fotos.

πŸ“Έ Fotos - Klitzgras Kiekies
πŸ“Έ 2nd Shooter - Lisa Le Roux
πŸ’’ Venue - Three Rivers Lodge
πŸ’„ Make-up -

Address

Hartbeespoort
Hartbeespoort
0216

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klitzgras Kiekies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Klitzgras Kiekies:

Share