13/09/2026
Hierdie is die voorbeeld wat ons kinders moet sien. ๐๐
Suksesvolle manne wat op die hoogste vlak meeding, maar steeds weet waaroor alles eintlik gaan.
Ware sukses gaan nie net oor hoe hoog jy klim nie โ dit gaan oor Wie saam met jou die pad stap.
Jou talent kan deure oopmaak, maar jou geloof hou jou voete op die grond.
Dankie aan die Springbokke en die All Blacks wat skaamteloos hulle geloof uitleef en sรณ โn voorbeeld stel vir ons kinders en die volgende generasie rugbyspelers.
Dรญt is rolmodelle.
Dรญt is wat ons kinders moet sien.
Mag ons nooit skaam wees vir dit waarin ons glo nie. ๐