Fleur de Lotus Style & Image Studio

Fleur de Lotus Style & Image Studio Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Fleur de Lotus Style & Image Studio, Image Consultant, 1 Du Preez Street, Heidelberg.

11/12/2025

Ek het die voorreg gehad om bruid Michelle en haar pragtige gevolg te grimeer by die mooi Plaasdam Vemue in Vereeniging.

Outfit of the day. Nooit het ek gedink om ‘n eenstuk te dra nie. So bly die sonnetjie skyn weer vandag na die vreeslik r...
19/11/2025

Outfit of the day. Nooit het ek gedink om ‘n eenstuk te dra nie.

So bly die sonnetjie skyn weer vandag na die vreeslik reën vroeër die week.

Vanoggend voel dit wraggies vir my soos ‘n blou Maandag, maar ek weier dat dit my week gaan bepaal. So pienk is my kleur...
15/09/2025

Vanoggend voel dit wraggies vir my soos ‘n blou Maandag, maar ek weier dat dit my week gaan bepaal.

So pienk is my kleur van keuse, skoene, horslosie bandjie, oorbelle, oogskadu en lippe…

Op ‘n ander noot, hoe veelsydig is hierdie romp? Kan hom letterlik saam pink, blou, groen, oranje en swart dra 👌🏻

Tydens ons skool se winterkuier het ons vir beide Ava en Damian ‘n sakgeldjie gegee om by die stalletjies ietsie te koop...
29/08/2025

Tydens ons skool se winterkuier het ons vir beide Ava en Damian ‘n sakgeldjie gegee om by die stalletjies ietsie te koop. Nie lank nie kom Ava en vra sy soek nog geldjies. Ek sê toe nee sy het mos nou reeds gekry en vra toe vir pappa met ‘n fluister in die oor. Hy gee toe vir haar en hier kom sy met die mooiste stelletjie oorbelletjies terug, spesiaal vir mamma.

My liefdestaal is geskenkies en my liefste meisiekind ook.

Vandag het ek die geleentheid en ideale uitrusting gekry om die bellies te dra.

Alweer tyd om te bespreek vir jou matriekafskeid grimering. Maak seker jy los dit nie vir die laatste minuut en kry dan ...
13/03/2025

Alweer tyd om te bespreek vir jou matriekafskeid grimering. Maak seker jy los dit nie vir die laatste minuut en kry dan nie plek nie.

https://wa.me/message/EEJWB4IPNYYRP1

Address

1 Du Preez Street
Heidelberg
GAUTENG

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fleur de Lotus Style & Image Studio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Fleur de Lotus Style & Image Studio:

Share