Heilbron Herald

Heilbron Herald Local news and printing supplier. Corporate clothing, gifts and stationary
(2)

06/09/2026
Hierdie week in die Heilbron Herald:Heilbron talent neem die verhoog oor.Heilbron Huis- en TuinbouklubVan tuin tot tafel...
04/09/2026

Hierdie week in die Heilbron Herald:

Heilbron talent neem die verhoog oor.
Heilbron Huis- en Tuinbouklub
Van tuin tot tafel.

04/09/2026
HOT DAYS. CHILLY NIGHTS. ONE PERFECT LASER ENGRAVED TUMBLER!Stylish, practical and made to keep your favourite drink at ...
03/09/2026

HOT DAYS. CHILLY NIGHTS. ONE PERFECT LASER ENGRAVED TUMBLER!
Stylish, practical and made to keep your favourite drink at the perfect temperature for longer. Perfect for home, work, travel or gifting!

01/09/2026

‼️Kennisgewing: Wateronderbreking‼️

’n Elektriese fout veroorsaak tans dat die waterpomp se krag trip, wat tot gevolg het dat daar tans geen water beskikbaar is nie.

Herstelwerk is reeds aan die gang om die fout op te spoor en te herstel. Inwoners word versoek om asseblief geduldig te wees totdat die probleem opgelos is.

Be-Kof skuif na ’n nuwe adres! As gevolg van die toenemende misdaad in Heilbron het Be-Kof besluit om hul koffiewa na ’n...
31/08/2026

Be-Kof skuif na ’n nuwe adres!

As gevolg van die toenemende misdaad in Heilbron het Be-Kof besluit om hul koffiewa na ’n veiliger plek te verskuif.

Dieselfde lekker koffie, dieselfde hart en dieselfde gesellige kuiers – net op ’n nuwe adres! ☕️🤎

📍Hul nuwe adres: Friends @62, Stoep Stories, Langmarkstraat, Heilbron

Vanaf Dinsdagoggend 08:00 is Be-Kof weer gereed om julle met ’n heerlike koppie koffie te verwelkom!

Kom kuier gerus en ondersteun hulle by hul nuwe staanplek.

Hierdie week in die Heilbron Herald:Een skaap, baie harte, Heilbron staan saam.Toename in misdaad wek kommer.
29/08/2026

Hierdie week in die Heilbron Herald:

Een skaap, baie harte, Heilbron staan saam.
Toename in misdaad wek kommer.

VKB Heilbron is 1 jaar oud! Vier hul eerste verjaarsdag saam met hulle! Maak ’n draai by VKB van 28 tot 29 Augustus vir ...
28/08/2026

VKB Heilbron is 1 jaar oud!

Vier hul eerste verjaarsdag saam met hulle!

Maak ’n draai by VKB van 28 tot 29 Augustus vir groot promosies en spesiale aanbiedinge.

Moenie dit misloop nie!

Address

Els Straat 44
Heilbron
9650

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:30 - 13:00

Telephone

0588523033

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Heilbron Herald posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Heilbron Herald:

Shortcuts

Share