In Die Kontrei

In Die Kontrei What do people do and experience that we can share anywhere We advertise businesses with business cards.

It gives businesses a chance to advertise at an affordable rate with all their details on the business card. It is a very handy directory for residents, businesses, visitors and tourists for quick search when they are looking for a place.

Avbob funeral plan
16/05/2024

Avbob funeral plan

SecureAced Security shop Hermanus
16/05/2024

SecureAced Security shop Hermanus

SecureAced security shop - Hermanus
15/05/2024

SecureAced security shop - Hermanus

AVBOB FUNERAL POLICIES and more
07/05/2024

AVBOB FUNERAL POLICIES and more

01/05/2024

"ONS IS BEKOMMERD MAAR DIT GAAN BIETJIE BETER" SÊ BOSVELDKLONG SE DOKTER...

"Ons het rede tot kommer maar dit gaan 'n klein bietjie beter", dit was die woorde van Dr Hein van Wyk aan Thys Streicher (49) se ma Elise Brink, kort na sy besoek en ondersoek van die gewilde grapmaker van Suid-Afrika, wat tans in die hoësorgeenheid van 'n hospitaal in Gauteng behandel word.

Daar was sprake van 'n oor plasing na 'n ander hospitaal maar na van Wyk se besoek blyk dit op Streicher vir eers gaan bly waar hy tans behandel word het Ignaz Streicher-namens die familie gesê.

Streicher is deur Brink gevra om die media navrae en insamelings te behartig insake haarself en haar seun.

Thys is tans op ondersteunende asemhalings masjiene gekoppel en het 'n tweede aanval gehad waar hy onder behandeling is.

Dit is nog rede tot kommer het die woordvoerder gesê. Benewens al die toetse, behandeling en fokus om hom beter te laat word het Thys tans rus nodig, vandaar het die hospitaal streng instruksie gekry om geen besoekers by Streicher toe te laat nie met die besluit dat daar 'n verteenwoordiger buite die saal sal waak om seker te maak geen ongemagtigde persoon gaan die saal binne nie.

Die besluit is in die siek Streicher se belang geneem siende mense na die hospitaal stroom.

Sy ma het haar opregte dank en waardering vir die meelewing maar self sy sien Thys slegs etlike minute per dag om vir haar seun te bid en om seker te maak hy word nie ontstel of blootgestel met sy swak imuuunstelsel nie.

Brink wil die hele Suid-Afrika bedank vir hulle gebede vir haar en haar seun. "Ek wens ek kon elke een persoonlik bedank, maar wèèt, julle gebede dra ons tans" het sy gesê.

Brink bedank in besonders Thys se privaat dokter, van Wyk wat die drie ure rit afgelê het om Thys in die hospitaal te besoek, te ondersoek en te ondersteun al die pad vanaf Witrivier.

Jaco wat haar sedertdien dag en nag ondersteun en LJ wie Thys se die maat as Bosveld pelle is wat help met media navrae. "Daar is so klomp rolspelers tans mens weet nie waar om te begin nie" sê Brink.

Daar word aan 'n reuse Golfdag beplan ten bate van Thys vir 28 Mei by die Akasia Golf klub wat gepaard gaan met 'n veiling waar van Thys se items opgeveil sal word en talle bekende kunstenaars het ingewillig om saam 'n ses te gaan slaan vir die goeie saak.

Navrae oor die dag kan gerig word by 072 055 6648.

Die woordvoerder het gevra dat mense nie deur slenters om die bos gelei word waar Thys se naam gebruik word tans nie en die publiek gevra om slegs amptelike projekte te ondersteun wat met Brink se toestemming gedryf word.
Hy noem dat slegs Brink, se rekening tans die amptelike rekening is wat gebruik word vir enige fondse.

Mense wat navrae het kan 0825923633 skakel om inligting te verifieër.

Foto: verskaf.

Love this
25/04/2024

Love this

HERMANUS Vodacom SWAK DIENS !!!Myne is af vir die 5de dag vandag. Eers die Vodacom kantoor besoek in Whalecoast mall Her...
12/04/2024

HERMANUS Vodacom SWAK DIENS !!!

Myne is af vir die 5de dag vandag.

Eers die Vodacom kantoor besoek in Whalecoast mall Hermanus waar n dame gekyk het op stelsel en gese het daar is niks fout met die "connection" nie.
Se ons moet die "rooter" reset.
So gemaak....
Niks werk nie.

Skakel in en n man by Station Square in Hermanus tak se ons moet die "rooter" dat hulle dit kan toets. Met ons aankoms by die Mey die "rooter" word gese hy kan dit nie toets nie omdat dit "fibre" is en hulle nie so lyn daar het om my te kan help nie. Maar hy sal n dringende "complaint" log.
Tot vandag NIKS van dit gehoor of GEEN terugvoering nie

Het self Vodacom gebel waar n tegnikus oor die foon ons gelei het om die "rooter" te "trouble shoot".
GEEN FOUT.

Tegnikus het gese hy log n URGENT complaint en ons sal op die laatste teen Vrydag n OPROEP ontvang wat ons sal inlig wat die pad vorentoe is?????
Dis nou VRYDAG middag.

GEEN REAKSIE, OPROEP, OPVOLG OF KOMMUNIKASIE VAN VODACOM HERMANUS NIE.
EN NOG STEEDS
G E E N INTERNET.
wat se dit???
Bly weg...kanselleer allekontrakte...want as dit Weke en Maande neem om een probleempie op te los waar jy in n ry moet val met GEEN verwysings-nommer of iets nie???
Bly weg.
Ek sal n ander verskaffer kry.
Wonder nou net hoe lank dit gaan neem om die affere te kanselleer by Vodacom????
SWAK DIENS VAN AL 3 X VODACOM TAKKE IN HERMANUS. UITERS SWAK.

R45000Stainless steel free flow exhaust system
05/04/2024

R45000
Stainless steel free flow exhaust system

For Sale
2004 Corsa Lite (white)
Km 172138
With speaker hub
Performance exhaust system
New tyres on mags
All repairs and services done - invoices available as proof.

Excellent good condition vehicle.
Currently in use by myself.
Tel: 0825462415 or 0769509689

Address

Hermanus
7201

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when In Die Kontrei posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to In Die Kontrei:

Share