Jac N Coetzer Afslaers

Jac N Coetzer Afslaers Agente vir die bemarking van eiendom, hetsy in die dorpsgebied of op plase. Spesialiseer ook in die

๐Ÿฎ๐Ÿญ๐Ÿณ.๐Ÿญ ๐—›๐—ฎ ๐—ช๐—˜๐—œ๐——๐—œ๐—ก๐—š๐—ฆ๐—š๐—ฅ๐—ข๐—ก๐—— ๐—ง๐—˜ ๐—›๐—จ๐—จ๐—ฅ๐—ฉ๐—ข๐—ข๐—ฅ๐—ช๐—”๐—”๐—ฅ๐——๐—˜๐—ฆ ๐—ฉ๐—”๐—ก ๐—ฉ๐—˜๐—ฅ๐—›๐—จ๐—ฅ๐—œ๐—ก๐—š ๐—ฉ๐—”๐—ก ๐—ช๐—˜๐—œ๐——๐—œ๐—ก๐—š๐—ฆ๐—š๐—ฅ๐—ข๐—ก๐——1. Termyn 1 Maart 2026 tot 31 Augustus 2027.2. ...
24/02/2026

๐Ÿฎ๐Ÿญ๐Ÿณ.๐Ÿญ ๐—›๐—ฎ ๐—ช๐—˜๐—œ๐——๐—œ๐—ก๐—š๐—ฆ๐—š๐—ฅ๐—ข๐—ก๐—— ๐—ง๐—˜ ๐—›๐—จ๐—จ๐—ฅ
๐—ฉ๐—ข๐—ข๐—ฅ๐—ช๐—”๐—”๐—ฅ๐——๐—˜๐—ฆ ๐—ฉ๐—”๐—ก ๐—ฉ๐—˜๐—ฅ๐—›๐—จ๐—ฅ๐—œ๐—ก๐—š ๐—ฉ๐—”๐—ก ๐—ช๐—˜๐—œ๐——๐—œ๐—ก๐—š๐—ฆ๐—š๐—ฅ๐—ข๐—ก๐——
1. Termyn 1 Maart 2026 tot 31 Augustus 2027.
2. Huurgeld halfjaarliks vooruitbetaalbaar 1 Maart en 1 September.
3. Verhuurder is geregistreer vir BTW.
4. Geen aflaerskommissie betaalbaar deur die huurder.

24/02/2026

Die lotte is gepak en genommer!

Nou wag ons net vir Woensdagoggend, jy kan die lang ry by registrasie vryspring deur die volgende inligting aan Teresa te epos:

[email protected]

Naam:
Van:
ID Nommer:
Naam van entiteit:
CK Nommer:
Fisiese adres:
BTW Nommer:
Selfoonnr.:
Epos:

Bring die volgende F**A dokumente saam op die dag van veiling:
*Afskrif van ID
*Bewys van regsentiteit
*Bewys van adres van koper

23/02/2026

๐—ฅ๐—ฒ๐˜€๐˜๐—ฎ๐—ป๐˜ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฝ๐—น๐—ฎ๐—ฎ๐˜€ ๐—ข๐—ฟ๐—ฎ๐—ป๐—ท๐—ฒ ๐Ÿด๐Ÿฏ๐Ÿฌ, ๐—ฑ๐—ถ๐˜€๐˜๐—ฟ๐—ถ๐—ธ ๐—•๐—ผ๐˜€๐—ต๐—ผ๐—ณ, ๐—ฃ๐—ฟ๐—ผ๐˜ƒ๐—ถ๐—ป๐˜€๐—ถ๐—ฒ ๐—ฉ๐—ฟ๐˜†๐˜€๐˜๐—ฎ๐—ฎ๐˜
๐—š๐—ฟ๐—ผ๐—ผ๐˜: ๐Ÿญ๐Ÿฎ๐Ÿด๐Ÿฐ,๐Ÿณ๐Ÿต๐Ÿด๐Ÿฌ ๐—›๐—ฒ๐—ธ๐˜๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ
Te koop, per veiling op ๐——๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐Ÿฎ๐Ÿฒ ๐—™๐—ฒ๐—ฏ๐—ฟ๐˜‚๐—ฎ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ | ๐Ÿญ๐Ÿด:๐Ÿฌ๐Ÿฌ
(Veiling vind plaas by die kantore van Jac N Coetzer Afslaers, Hoofdstraat 28, Hoopstad)

Hierdie goed ontwikkelde plaas beskik oor gemengde soetveld en rooigras, ideaal vir volhoubare veeboerdery. Die eiendom is in 7 kampe verdeel, elk met betroubare suipings, waarvan sommige kampe ook met dubbel krippe toegerus is.

Heinings van 1.2 m en 2.1 m is in uitstekende toestand en ondersteun doeltreffende kampbestuur. Watervoorsiening is uitstekend met โ€™n kombinasie van โ€™n dompelpomp, sonpomp, 4 windpompe, 6 damme en 2 watertenks.

Die plaas het 3-fase kragvoorsiening en โ€™n drakrag van 1 GVE per 8 hektaar, met โ€™n gemiddelde jaarlikse reรซnval van ongeveer 450 mm.
Verbeterings sluit โ€™n ruim 4-slaapkamer woonhuis in, asook โ€™n oop stoor van 15 m x 30 m, โ€™n toe stoor van 20 m x 6 m en โ€™n werkswinkel. Twee arbeidershuise met krag- en watervoorsiening is ook beskikbaar.

Uitstekende veehanteringsgeriewe met voerkrale maak hierdie plaas โ€™n volledige en praktiese boerdery-eenheid.

๐—ฉ๐—ถ๐—ฟ ๐—บ๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ถ๐—ป๐—น๐—ถ๐—ด๐˜๐—ถ๐—ป๐—ด ๐—ธ๐—ผ๐—ป๐˜๐—ฎ๐—ธ ๐—š๐˜‚๐˜€๐˜๐—ฎ๐˜ƒ ๐—Ÿ๐—ฒ ๐—š๐—ฟ๐—ฎ๐—ป๐—ด๐—ฒ: ๐Ÿฌ๐Ÿด๐Ÿฏ ๐Ÿฐ๐Ÿฑ๐Ÿต ๐Ÿณ๐Ÿฐ๐Ÿฒ๐Ÿญ

20/02/2026
๐—ฅ๐—ฒ๐˜€๐˜๐—ฎ๐—ป๐˜ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฝ๐—น๐—ฎ๐—ฎ๐˜€ ๐—ข๐—ฟ๐—ฎ๐—ป๐—ท๐—ฒ ๐Ÿด๐Ÿฏ๐Ÿฌ, ๐—ฑ๐—ถ๐˜€๐˜๐—ฟ๐—ถ๐—ธ ๐—•๐—ผ๐˜€๐—ต๐—ผ๐—ณ, ๐—ฃ๐—ฟ๐—ผ๐˜ƒ๐—ถ๐—ป๐˜€๐—ถ๐—ฒ ๐—ฉ๐—ฟ๐˜†๐˜€๐˜๐—ฎ๐—ฎ๐˜๐—š๐—ฟ๐—ผ๐—ผ๐˜: ๐Ÿญ๐Ÿฎ๐Ÿด๐Ÿฐ,๐Ÿณ๐Ÿต๐Ÿด๐Ÿฌ ๐—›๐—ฒ๐—ธ๐˜๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟTe koop, per veiling op ๐——๐—ผ๐—ป๐—ฑ...
19/02/2026

๐—ฅ๐—ฒ๐˜€๐˜๐—ฎ๐—ป๐˜ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฝ๐—น๐—ฎ๐—ฎ๐˜€ ๐—ข๐—ฟ๐—ฎ๐—ป๐—ท๐—ฒ ๐Ÿด๐Ÿฏ๐Ÿฌ, ๐—ฑ๐—ถ๐˜€๐˜๐—ฟ๐—ถ๐—ธ ๐—•๐—ผ๐˜€๐—ต๐—ผ๐—ณ, ๐—ฃ๐—ฟ๐—ผ๐˜ƒ๐—ถ๐—ป๐˜€๐—ถ๐—ฒ ๐—ฉ๐—ฟ๐˜†๐˜€๐˜๐—ฎ๐—ฎ๐˜
๐—š๐—ฟ๐—ผ๐—ผ๐˜: ๐Ÿญ๐Ÿฎ๐Ÿด๐Ÿฐ,๐Ÿณ๐Ÿต๐Ÿด๐Ÿฌ ๐—›๐—ฒ๐—ธ๐˜๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ

Te koop, per veiling op ๐——๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐Ÿฎ๐Ÿฒ ๐—™๐—ฒ๐—ฏ๐—ฟ๐˜‚๐—ฎ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ | ๐Ÿญ๐Ÿด:๐Ÿฌ๐Ÿฌ
(Veiling vind plaas by die kantore van Jac N Coetzer Afslaers, Hoofdstraat 28, Hoopstad)

Hierdie goed ontwikkelde plaas beskik oor gemengde soetveld en rooigras, ideaal vir volhoubare veeboerdery. Die eiendom is in 7 kampe verdeel, elk met betroubare suipings, waarvan sommige kampe ook met dubbel krippe toegerus is.

Heinings van 1.2 m en 2.1 m is in uitstekende toestand en ondersteun doeltreffende kampbestuur. Watervoorsiening is uitstekend met โ€™n kombinasie van โ€™n dompelpomp, sonpomp, 4 windpompe, 6 damme en 2 watertenks.

Die plaas het 3-fase kragvoorsiening en โ€™n drakrag van 1 GVE per 8 hektaar, met โ€™n gemiddelde jaarlikse reรซnval van ongeveer 450 mm.

Verbeterings sluit โ€™n ruim 4-slaapkamer woonhuis in, asook โ€™n oop stoor van 15 m x 30 m, โ€™n toe stoor van 20 m x 6 m en โ€™n werkswinkel. Twee arbeidershuise met krag- en watervoorsiening is ook beskikbaar.

Uitstekende veehanteringsgeriewe met voerkrale maak hierdie plaas โ€™n volledige en praktiese boerdery-eenheid.

๐—ฉ๐—ถ๐—ฟ ๐—บ๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ถ๐—ป๐—น๐—ถ๐—ด๐˜๐—ถ๐—ป๐—ด ๐—ธ๐—ผ๐—ป๐˜๐—ฎ๐—ธ ๐—š๐˜‚๐˜€๐˜๐—ฎ๐˜ƒ ๐—Ÿ๐—ฒ ๐—š๐—ฟ๐—ฎ๐—ป๐—ด๐—ฒ: ๐Ÿฌ๐Ÿด๐Ÿฏ ๐Ÿฐ๐Ÿฑ๐Ÿต ๐Ÿณ๐Ÿฐ๐Ÿฒ๐Ÿญ

18/02/2026

Staak boerdery veiling
25 Februarie 2026
11:00

Die veiling vind plaas op die plaas Wesselsdal, Distrik Hoopstad.

Die katalogus en veilingslys is nou beskikbaar.

Voertuie beskikbaar op hierdie veiling.

18/02/2026

Staak boerdery veiling
25 Februarie 2026
11:00

Die veiling vind plaas op die plaas Wesselsdal, Distrik Hoopstad.

Die katalogus en veilingslys is nou beskikbaar.

Sleepwaens beskikbaar op hierdie veiling.

18/02/2026

Staak boerdery veiling
25 Februarie 2026
11:00

Die veiling vind plaas op die plaas Wesselsdal, Distrik Hoopstad.

Die katalogus en veilingslys is nou beskikbaar.

Implemente beskikbaar op hierdie veiling.

VEILING VAN WEIDINGSPLAASPlaas ORANJE, Distrik Boshof - 1284 ha In opdrag van Leonard Roberts.Donderdag, 26 February 202...
18/02/2026

VEILING VAN WEIDINGSPLAAS
Plaas ORANJE, Distrik Boshof - 1284 ha In opdrag van Leonard Roberts.
Donderdag, 26 February 2026 om 18:00
Veiling vind plaas te die kantore van Jac N Coetzer Afslaers, Hoofdstraat 28. Hoopstad
GUSTAV: 083 459 7461

18/02/2026

Staak boerdery veiling
25 Februarie 2026
11:00
Die veiling vind plaas op die plaas Wesselsdal, Distrik Hoopstad.

Die katalogus en veilingslys is nou beskikbaar.

Geel voertuie beskikbaar op hierdie veiling.

18/02/2026

Staak boerdery veiling
25 Februarie 2026
11:00
Die veiling vind plaas op die plaas Wesselsdal, Distrik Hoopstad.

Die katalogus en veilingslys is nou beskikbaar.

Trekkers beskikbaar op hierdie veiling.

Staak boerdery veiling25 Februarie 202611:00Die veiling vind plaas op die plaas Wesselsdal, Distrik Hoopstad.Die katalog...
18/02/2026

Staak boerdery veiling
25 Februarie 2026
11:00
Die veiling vind plaas op die plaas Wesselsdal, Distrik Hoopstad.
Die katalogus is nou beskikbaar.

365.50 HA WEIDINGSLANDE TE HUUR

Address

Hoofdstraat 1
Hoopstad
9479

Telephone

+27834597461

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jac N Coetzer Afslaers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jac N Coetzer Afslaers:

Share