Westfert Kunsmis/fertiliser

Westfert Kunsmis/fertiliser Westfert Kunsmis spesialiseer in die formulering en vermenging van kunsmismengsels. Westfert Kunsmis word geformuleer en vermeng volgens kliënt spesifikasies.

Westfert Kunsmis word versprei deur Vetrivier Boeredienste in Hoopstad.

🚧🚧HOOPSTAD POTHOLES🚧🚧Ons gaan vir eers 'n breek vat met die opvul van die potholes. Ons het meeste strate wat bewoon wor...
21/08/2026

🚧🚧HOOPSTAD POTHOLES🚧🚧
Ons gaan vir eers 'n breek vat met die opvul van die potholes. Ons het meeste strate wat bewoon word in Hoopstad se grootste potholes, wat in die ryvlak was almal gevul. Daar is klaar nuwe klein potholes oral!! Die strate is so gekraak en daar lê vreeslik gruis,klippe en sand bo op die teer...wat nuwe gate maak as mens daaroor ry. Elke groterige klip lig 'n stuk teer op!! As inwoners die stuk teerpad voor hul huise net kan skoon vee sal dit baie help.
Die hoofstraat🤷🏼‍♀️ ...daar sal ons ander manier moet kry wat meer verkeer kan dra...Dankie weer v almal se hulp en bydraes!! As daar nog donasies is kan jul in die nuwe Rekening inbetaal...dit word gehou vir volgende fase. Net weer spesiale dankie aan :
* WESTFERT- Dankie vir die teer!!
* Boerevereniging!! Beste in die land 🏆- die snyer wat jul voorsien het was die begin van alles!!
* Munisipaliteit se samewerking en roller - Dankie Piet en Samuel!
* Paaiekantoor - gebruik van hul roller- Baie dankie William
* Stoffel,Charnelle en dorpskrop span
* Hentie Helm en Adriaan Ferreira vir jul lojale werkers
* Eric en Sagaria(snyers), Lang Eric (stamper) en Thano en Petrus (SS60 Sproeiers)
* Almal wat tuinwerkers gestuur het
* Almal wat broodjies, koeldranke lemoene en nog meer afgegee het!
🚧🚧Tot volgende keer!!🚧🚧

So trots!!!
20/08/2026

So trots!!!

Vrystaat Landbou se Boerevereniging van die jaar!!!

30/07/2026
Ons gaan die week weer verder met pothole projek...Roos  Cooper en Kokstraat!!
26/07/2026

Ons gaan die week weer verder met pothole projek...Roos Cooper en Kokstraat!!

23/06/2026

Build from the ground up🌱

23/06/2026

Hoopstad Pothole Projek🚧🚧Nog so paar strate se grootste potholes is gevul...Coetzer, Botes en 'n deel van Roosstraat!! Saam kry ons dit gedoen- Westfert sorg vir die teer...Die Hoopstad Suid Boerevereniging verskaf die snyer..die Munisipaliteit se werkers en roller en Dorpskrop help met arbeiders en die huur van so paar loswerkers met donasies!! Dankie vir al die straatbewoners se geduld en die eetgoed en koeldrank🙌 word baie waardeer!!✅️💚

Ons gaan voort met die Pothole projek !! Gaan eers Voortrekkerstraat klaar maak...
20/05/2026

Ons gaan voort met die Pothole projek !! Gaan eers Voortrekkerstraat klaar maak...

Hoopstad Pothole Projek!!REËLINGS VIR R200 DONASIES: Jul kan die geld in n koevert sit met jul straatnaam en nommer op e...
04/05/2026

Hoopstad Pothole Projek!!REËLINGS VIR R200 DONASIES: Jul kan die geld in n koevert sit met jul straatnaam en nommer op en afgee by sekere punte.

Ons het dit hier onder uiteengesit.
1. By BRÜ MARKET gee die vlge strate af:
Committeestr; Brugstr; Mullerstr; Kerkstr; Rasstr; Wesselstr; Pietersestr; Van Zylstr; Japhetstr; Kampstr; Skoolstr; LeReystr; Buitenstr; PrinceGeoegestr; Hoofdstr.

2. By Piekie van Zyl gee die vlge strate af:
Akasia; Kameeldoring; Wilge; Olienhout; Sering; Karee; Kiepersol; PrinceGeorge.

3. By Chris Burger gee die vlge strate af:
Coetzer; Boshof; Botes en Roosstraat.

4. By Jaco Burger gee Kokstraat af.

5. By Elsabé du Plessis:
Olivier; en Cooperstraat.

6. By Roux praktyk:
Maree; First Ave en Voortrekkerstraat.

7. By Juanita Groenewald gee Lyellstraat.

8. By Marietjie Burger gee Bridgerstraat.

Address

14 Lelieveldstreet
Hoopstad
9479

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

0534441936

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Westfert Kunsmis/fertiliser posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Westfert Kunsmis/fertiliser:

Shortcuts

Share