26/06/2026
Wanneer ek 'n opdrag kry loop ek 'n paar dae daaroor en top. Ek probeer hoor en verstaan wat God van my verwag...
S.a. Vlaam ( Annalie Burger )en Robertson Lenteskou ( Leané Kemp ) se sashes/garlands was so 'n opdrag en my voorreg om dt te maak.
Hierdie versoeke het gekom in d tyd met die vloede. Die boodskap wat ek gekry het, is dat ons nie HOOP mag verloor nie. Beide skoue is in die lente, die tyd van nuwe groei. Mag ons hoop nooit opraak nie en mag ons weet God se genade is om ons...✝️
Mag elke wenner hierdie boodskap saam met hul dra...