19/04/2023
Opwindende nuus almal!
Ons klerereeks, Playboer en Playnooi, is in die nuwe uitgawe van DeVonk lifestyle e-mag!
Ons is ongelooflik trots om ons 'brand' in so 'n fantastiese publikasie ten toon te stel, en ons kan nie wag dat julle almal dit sien nie.
Dit is 'n great artikel wat werklik die hart en siel van ons 'brand' vasvang, en ons kan nie meer opgewonde wees om dit met julle almal te deel nie.
Weereens dankie aan die hele span by 'DeVonk lifestyle e-mag' vir hul ondersteuning en erkenning van ons 'brand'. Dit beteken die wêreld vir ons, en ons is so opgewonde om aan te hou groei en ons visie met die wêreld te deel.
Bly ingeskakel vir meer opwindende opdaterings van ons in die toekoms!
Sluit dan sommer by ons FB groepie aan Playboer
https://www.ticketcrew.co.za/product-page/dvk-magazine-subscription-playboer-playnooi
PS: Daar is ook 'n fantastiese artikel, geskryf deur die super talentvolle, beeldskone, dinamiese 'juggernaut' van 'n vrou(my 'celebrity crush') Jacobs !
deVonk is a quarterly online magazine enjoyed by thousands of readers from around the world. Generating a high calibre of content covering the positive stories of South African trailblazers, celebrities and feel-good stories in 29 different lifestyle categories. Your annual subscription (R249.00) gi...