29/01/2025
Hallo almal,
Ek het nuwe blad geskep spesiaal net vir geskenke.
Neem asb deel.
Ek het nuwe bladsy geskep, spesifiek net vir geskenke. Alle geskenke wat ons in die toekoms vrystel gaan daarop kom.
Ek hou kompetisie om die blad bekend te stel.
Een persoon kan 'n oulike Welkombord (met sy tuingereedskap) wen van sy keuse.
Al wat jy moet doen om in aanmerking te kom vir die prys is:
1. Gaan "like" my geskenk winkel bladsy "MOSSIE SKATTE"
2. Noem 3 name van jou vriende in die comments
3. En deel my bladsy op jou persoonlike bladsy.
Asb neem deel.