kom Podklets saam Cohen&Wezza

kom Podklets saam Cohen&Wezza Talk show

Invincibles vs marines op jive parkMarines se 3 spanne saterdag 21 maart 2026
20/03/2026

Invincibles vs marines op jive park
Marines se 3 spanne saterdag 21 maart 2026

19/03/2026

Majestic vs Delicious
Clayton Coetzee met n geharde loop slag ...
Net goeie werk vir die Liga!!!
Noord-weste

01/11/2025

Delicious vs Saldanha score predictions? 76-24 in Saldanha se guns..joune is?

Kom podklets saam Cohen and Wezza would like to extend our heartfelt sympathies to the family of Simon Ndlovu, the Vanrh...
21/10/2025

Kom podklets saam Cohen and Wezza would like to extend our heartfelt sympathies to the family of Simon Ndlovu, the Vanrhynsdorp Eagles RFC, and the communities of Vredendal and Vanrhynsdorp, where he left an indelible mark on the rugby community. May his enduring legacy continue to uplift and inspire those whose lives he touched, and may his family and loved ones find comfort in the treasured memories they hold dear.

Wesley Philand Wesley Philand

Postponed till Friday
24/09/2025

Postponed till Friday

Kom podklets saam Cohen en Lionel Jantjies. N kind van Cederberg. Hy gaan gesêls oor wat heidiglik gebeur in cederberg e...
23/09/2025

Kom podklets saam Cohen en Lionel Jantjies. N kind van Cederberg. Hy gaan gesêls oor wat heidiglik gebeur in cederberg en sy politiek.
Woensdag 24 September 2025
17:00
Cohen Van der Heever Lionel Jantjies

11/09/2025

Ons Kom podklets saam cohen en wezza is weer op die Been!!!Facebook het niks verkeerd gesien met ons content nie. So ons is weer terug dankie!!!

Breaking!!! Your special guests Clayton Coetzee JP Kamfer Wesley Philand
03/09/2025

Breaking!!! Your special guests Clayton Coetzee JP Kamfer Wesley Philand

Maandag 8ste September praat ons saam die twee groot geeste van delicious rugby klub. JP Kamfer en Clayton Coetzee oor h...
02/09/2025

Maandag 8ste September praat ons saam die twee groot geeste van delicious rugby klub. JP Kamfer en Clayton Coetzee oor hulle rugby seisoen en wat kan ons van hulle verwag in die top 12... Cohen Van der Heever Wesley Philand Wesley Philand
Delicious Boys

Die live sal gedoen word op Cohen vd heever se Facebook blad.. rede daar voor is dat die page van ons moet 60+dae oud wees voor ons kan live gaan hier op.

Live podcast starts vanaand 7uur met hierdie Leiers.. julle kan vrae vra op die live ook❤️Ons gaan praat oor die derby t...
22/08/2025

Live podcast starts vanaand 7uur met hierdie Leiers.. julle kan vrae vra op die live ook❤️Ons gaan praat oor die derby tussen Marines en Delicious(clanwilliam)
Like,comment & share!!!

Goeie Dag en Nag sport liefhebers van orals in cederberg😇Ons beplan om op die 22ste Augustus 2025 (7pm)om ons eerste gas...
21/08/2025

Goeie Dag en Nag sport liefhebers van orals in cederberg😇
Ons beplan om op die 22ste Augustus 2025 (7pm)om ons eerste gaste op ons nuwe podcast te host.... en dis niemand anders as clanwilliam(delicious)se banter king Jonnick-zane Bakgat Tabooi en twee van Marines rugby klub se top spelers Storm Atkins en Leighton Cloete. Moet asb nie die een mis loop!!DIT GAAN GROOT WEES.

Address

Stanley Street 204
Lambert's Bay
8130

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when kom Podklets saam Cohen&Wezza posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share