31/05/2026
Ons wil net baie dankie se aan IRI - Saldanha dat julle die golf dag fantastiese dag gemaak het.
Al het ons n paar Rand se balletjie gesponser het, was dit finominal.
Work as a team and play like a team.
Dit was baie lekker.
Boek ons solank vir volgende een.
Lekker.