28/08/2026
✨ Nuwe webwerf, nou LIVE! ✨
Ons is trots om Genade G***s se splinternuwe aanlyn-winkel bekend te stel — 'n geloofsgebaseerde kers- en dekor-besigheid met 'n hart vol genade. 🕯️
Van Signature Geure-kerse tot Genade Bordjies, Dekor Bordjies en pragtige geskenkbokse — elke item is nou net 'n klik weg.
Nog 'n webwerf wat ons met liefde gebou het, spesiaal ontwerp om Genade G***s se storie en produkte reg te laat skyn. ✨
👉 Kyk self: genadeglans.co.za
***s