10/09/2024
‘You've captured my heart
With you i will go
You are my love
You are my fair one
Winter is past
And the springtime has come
Dance with me
O lover of my soul’
Liefste Juliana & Hanro, wat ń voorreg om te kon deel in julle sprokies verhaal 🌺
Oranje en pienk spesiaal gekies om julle so mooi te beklemtoon. Julle is ‘n besonderse paartjie en mag julle altyd die guns van die Here ervaar.