17/06/2026
Solum Spa is vir ons sΓ³ βn spesiale plek. β€οΈ
Die dag voor ons troue het ek en hier kom ontspan en herinneringe gemaak. Tot vandag toe vra die dames wat ons destyds gemasseer het nog hoe dit met die getroude lewe gaan. π
Gister het my man ons weer bederf met βn spa-dag β net βn kans om weg te breek van die kantoor, asem te skep, te ontspan en weer soos ou vriendinne saam te lag, gesels en connect.
Dankie aan ons twee se wonderlike mans in ons lewens wat ons verras, ons ondersteun en bystaan.