27/05/2026
Beter as Gister is IN op die kykNET-verhoog by Toyota Innibos!
Frank en Neels, die manne van kykNET se splinternuwe familiedrama, gesels oor wat kykers kan verwag van die nuwe reeks wat binnekort op die kassie verskyn.
kykNET verhoog:
📍 Vrydag 3 Julie | 15:00 tot 15:30
📍 Saterdag 4 Julie | 12:00 tot 12:30
Want soms is beter as gister… presies wat IN is.
🎟️ Koop jou feesterreinkaartjie vandag: innibos.co.za
2 tot 5 Julie 2026 (Feesterrein oop: DO, VR, SA) | Mbombela