Be-Mi Active

Be-Mi Active We Design, Print & Manufacture all types of Sportswear, Dance outfits, Gymnastics Outfits and Swim Wear.

31/05/2026

18/05/2026

Zwarries behaal Goud by ATKV Applous

Die Zwarrie-Koor het Vrydagaand aan die Hoërskole gemengde kore meriete-afdeling van die ATKV Applous koorkompetisie deelgeneem en met ‘n “welverdiende” goue toekenning weggestap.

Baie geluk met hierdie uitsonderlike prestasie.

Baie dankie aan mnr. Anton Pottas en die res van die personeel vir jul harde werk met hierdie talentvolle groep leerders.

18/05/2026

Zwarrie All Stars open die Classic Clash op hoogtepunt

Die naweek se FNB Classic Clash was beslis een vir die boeke.

Nie net het al die Zwarrie-sportspanne hulle uitstekend van hul taak gekwyt nie, maar was die ondersteuning op die dag ook iets om te aanskou.

Die All Stars het hierdie baie spesiale dag op ons sportkalender, op die beste manier moontlik afgeskop en die toon vir ’n ongelooflike dag gestel.

Met hul energie, passie en indrukwekkende optrede het hulle die gees van die Classic Clash vasgevang en die skare reg van die begin af saamgetrek.

Ons is baie trots op julle — dankie dat julle hierdie groot dag só spesiaal gemaak het vir almal op die veld asook op die paviljoen. 💙❤️

14/05/2026
  👏👏👏
13/05/2026

👏👏👏

12/05/2026

Address

411 Galloway Str, Oudewerf Premises
Meyerton
1960

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:30
Tuesday 07:30 - 16:30
Wednesday 07:30 - 16:30
Thursday 07:30 - 16:30
Friday 07:30 - 13:00

Telephone

+27163623063

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Be-Mi Active posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Be-Mi Active:

Share