A-One Marketing

A-One Marketing Marketing and Sales of Livestock, Farm Implements, Farms and Properties JOHANNES 3:16

Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.

Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sa...
02/01/2025

Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is.
ROMEINE 12:2 (AFR83)

I Pray that this year you will experience the Amazing Grace and Love of our Lord and Savior JESUS CHRIST..... Know Him i...
01/01/2025

I Pray that this year you will experience the Amazing Grace and Love of our Lord and Savior JESUS CHRIST..... Know Him in all your ways, and He will make your paths straight🙏

19/12/2024

25 x Dragtige Verse (1 x Het reeds gekalf) - R16 500 + Btw elk.
Ver Dragtig om binnekort te kalf.
Koppies omgewing.
Kontak / WhatsApp 083 602 2435

19/12/2024

39 x Verse - R14 500 + Btw elk.
Loop 2 Maande by bulle.
Gewig +-330kg.
Vredefort omgewing.
Kontak / WhatsApp 083 602 2435

19/12/2024

34 x Suiwer Wit Brahman verse - R15 500 + Btw elk.
Loop al 6 Maande by bulle (Moontlik dragtig).
Kroonstad area - Vrystaat
Kontak / WhatsApp 083 602 2435

19/12/2024

40 x Dragtige Suiwer Bovelder koeie - R16 000 + Btw elk.
Dragtig 5 Maande Plus.
Ouderdom 2017 - 2019.
BM Skoon getoets.
Ventersburg area - Vrystaat
Kontak / WhatsApp 083 602 2435

19/12/2024

50 x 1ste/2de Kalf Koeie met 38 x Kalwers.
Pryse - R14 600 vir K+K en R13 000 vir Dragtige Koeie.
Loop nog by bulle.
Steynsrus area - Vrystaat
Kontak / WhatsApp 083 602 2435

17/12/2024

Brahman cattle for Sale as follows:-

13 x Brahman Cows (With 8 x Calves and 5 x Pregnant) - Price R16 500 each.
Age from 2 - 8 years.

3 x Weaned Calves (1 x bull and 2 x heifers) - Price R10 250 each.

1 x 4 Year old Brahman Bull - Price R32 000 only.

Kempton Park area - Gauteng
Contact / WhatsApp 083 602 2435

14/12/2024

Suiwer Drakensbergers te koop. (Plaas word verkoop)
35 x Koeie met 35 x Kalwers - R16 500 + Btw vir K+K.
Ermelo area - Mpumalanga
Kontak / WhatsApp 083 602 2435

12/12/2024

61 x Dragtige Suiwer Swart Angus Koeie (24 klaar gekalf) - R16 500 + Btw elk.
3 x Swart Angus bulle beskikbaar (Bulle was SP geregistreer) - R27 000 + Btw elk.
Koeie en Bulle kom uit Du Toit Swart Angus Stoet in Suid Kaap.
Ouderdom van koeie 3de tot 5de Kalf.

Jacobsdal - Vrystaat
Kontak / WhatsApp 083 602 2435

12/12/2024

37 x Santa / Droughtmaster Koeie - R13 800 + Btw elk.
WORD AS PAKKIE VERKOOP - Totale prys R519 600 + Btw.
Ouderdom 2de Kalf koeie.
1 x het al Gekalf.
BM Skoon getoets.

Vryburg area - Noord Wes
Kontak / WhatsApp 083 602 2435

08/12/2024

Soek jy water op jou plaas of erf?

Ek kan jou help om water vinnig en doeltreffend op te spoor! Teen slegs R2000 per g*t, en 'n reis fooi vir die afstande, bied ek 'n betroubare watersoekdiens aan. Moenie langer sukkel nie—kontak my vandag en kry die water wat jy nodig het!

Kontak / WhatsApp Johan 083 602 2435

Address

Middelburg
1055

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27836022435

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when A-One Marketing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share