09/12/2025
Sankulu Plant Hire and Construction
⚠️GRONDVERSKUIWING⚠️
Ons doen enige projekte, niks te groot of te klein.
Ons spesialiseer in alle grondwerke.
Ontwikkeling van nuwe lodges, boerderye, wildsplaas ens.
•Bou van paaie en damme.
•Skoon maak vir nuwe heinings en brandpaaie.
•Bou van platforms.
•Skraap van bestaande paaie.
•Ontbosting vir ontwikkeling of nuwe lande.
•Grou van sloote vir spilpunt pype, kabels, waterpype ens.
•Ons bou ook konkryt brûe, dam uitloop, 2 spoor paaie op rowwe terein of enige iets soort gelyk.
Ons het die volgende masjiene op ons plant hire kant beskikbaar:
□Excavator
□Loader
□TLB
□Dumpers (ADT's)
□Grader
□Roller
□Watertanker
Ons doen ook enige transport van masjienerie, trekkers en implemente.
□Lowbed
Ons werk enige area rondom Modimolle 250km radius.
Stuur ons n whatsapp of skakel gerus:
📞Jason Theron: 081 4277 399
📞Office: 063 093 8906