30/03/2026
Moenie die Hansieweek mis nie. Waterberg.online en Waterberg Stereo 104.9 gaan julle opdatum hou met gebeure op die veld en geleenthede in die omgewing
gaan loer gerus by waterberg.online/hansieweek
HANSIEWEEK MAURITZ HANSEN SPORTWEEK GROTER AS OOIT RUGBY | HOKKIE | NETBAL 28 MAART - 1 APRIL 2026