Uit die Hart

Uit die Hart Kreatiewe en unieke handgemaakte, tuisgemaakte en pasgemaakte geskenke UIT DIE HART.

Vetplantjies en goud.. R85 elk
07/02/2023

Vetplantjies en goud.. R85 elk

Protea en roos goud.. R85 elk
07/02/2023

Protea en roos goud.. R85 elk

Pragtige moedersdag bekers met coasters..Mother's love is peace...It need not be acquired... It need not be deserved...
28/04/2022

Pragtige moedersdag bekers met coasters..

Mother's love is peace...
It need not be acquired...
It need not be deserved...

Rosegold and gold vinyl on laser cut wood coaster.
31/03/2022

Rosegold and gold vinyl on laser cut wood coaster.

Pragtige moedersdag geskenk..Bekers met pragtige laser sny hout coaster.Bekers kan engels of afrikaans wees.
31/03/2022

Pragtige moedersdag geskenk..

Bekers met pragtige laser sny hout coaster.

Bekers kan engels of afrikaans wees.

Kerspersentjies oppad ❤️
18/12/2021

Kerspersentjies oppad ❤️

Hessian geskenk sakkie R60 (18 x 25cm)5x kleure om van te kies Afrikaans / EngelsGevul met n pakkie wit sjokolade suiker...
09/12/2021

Hessian geskenk sakkie R60 (18 x 25cm)

5x kleure om van te kies

Afrikaans / Engels

Gevul met n pakkie wit sjokolade suiker koekies en mint glas lekkers.

(Sakkies ook beskikbaar sonder koekies vir R45 elk, enige kleur.)

Oulik vir op die kerstafel...

Mag julle geseën wees met julle voorbereidings vir julle Christus fees ❤️

Unieke onnie geskenke...Swart bordjie - R130 (ingesluit n pragtige pakkie tuis gemaakte skuimpies met soet koekies)Hout ...
22/11/2021

Unieke onnie geskenke...

Swart bordjie - R130 (ingesluit n pragtige pakkie tuis gemaakte skuimpies met soet koekies)

Hout muur dekor bord met vet plantjie - R150 (ingesluit n pragtige pakkie tuis gemaakte skuimpies met soet koekies)

Bewoording kan engels of afrikaans wees. (Voorbeeld aangeheg)

A good teacher explains, while a great teacher inspires - William Arthur Ward

A3 Cutting Board R240
11/02/2021

A3 Cutting Board R240

Arm / Anckle Bracelet R50
11/02/2021

Arm / Anckle Bracelet R50

Address

Mossel Bay

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Uit die Hart posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share