21/10/2026
🎙️ DEMOKRATIESE ALLIANSIE: MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING
👥 In hierdie politieke gesprek stel DA Mayor Dirk Kotzé nog twee van die Demokratiese Alliansie se kandidate vir Mosselbaai bekend:
🔹 Lodewyk Coetzee – Wyk 8
🔹 Douw Steyn
💬 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe en watter prioriteite hulle in die komende termyn wil aanspreek.
❓ Aan DA Mayor Dirk Kotzé stel ons weer die kernvraag: Waarvoor staan die Democratic Alliance in die Munisipale Verkiesing 2026?
🎧 Luister weer: https://iono.fm/e/1731077
⚠️ Betaalde politieke inhoud. Die menings en politieke standpunte wat in hierdie gesprek uitgespreek word, is dié van die gaste en/of die politieke party wat hulle verteenwoordig en weerspieël nie noodwendig die standpunt van SFM Streek Radio nie.
In hierdie politieke gesprek stel DA Mayor Dirk Kotzé nog twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: Lodewyk Coetzee (Wyk 8) Douw Steyn Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe en watter prioriteite hulle in die komende termyn w...