Op Dolly Decor

Op Dolly Decor Op Dolly BORDUUR en DIGITIZE met TROTS en in alle erns vanaf Mei 2023 na jare se dienslewering van Blomme en Dekor in die Trou Industrie!

Met verhuising na Grootbrak Rivier in die Tuinroete is die loopbaan skuif gemaak en het die kreatiwiteit vinnig 'n heerlike adrenalien gedrewe passie geword. Ons nuwe uitdaging is nou om ook ons merk as 'n gedugte span te maak (Man & Vrou😍) wat GOEIE, VINNIGE en KWALITEIT borduurwerk aan ons kliënte lewer! Ons MOTTO is 🙏U besigheid is vir ons ALBEI goud werd🙏 Voorts bid ons vir goeie kliënte verhoudings en genoeg werk om ons selfs uit die slaap te hou 😍💖 LIEFDE en DANKBAARHEID oneindig groot!!

Address

191A Gleniqua Rylaan, Glentana, Grootbrak
Mossel Bay

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 15:00

Telephone

+27827452266

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Op Dolly Decor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Op Dolly Decor:

Shortcuts

Share