Mossel Bay Buzz Page - Keep Buzz'in

Mossel Bay Buzz Page - Keep Buzz'in Ons wil al die besighede en inwoners bewus maak van mekaar. Ongelukkig hou admin geen verantwoordelikheid vir valse advertensies nie. ASB.

Advertising, Classifieds, Blogs, Links, News Articles, Photo Gallery, Events, History and much more...

Hier kan jy jou besigheid of persoonlike advertensie adverteer. Moet nie die blad misbruik nie. Julle is meer as welkom om enige voorstelle vir ons te inbox. Persone wat nie by die blad se voorwaardes hou nie sal dadelik geblok word. Kom ons ondersteun ons plaaslike besighede. geen kru taalgebruik sal aanvaar word nie. Advertensies kan Maandae tot Vrydae aan ons geinbox word. Ons sal sorg dat jou advertensie so gou as moontlik geadverteer word. OF jy kan ons "tag" of self 'n advertensie opsit....
Sterkte aan almal se besigheid en persoonlike Advertensies. ONTHOU:
Plaas n foto of logo by, en jy sal defnitief meer bloodstelling kry!

Address

Robbe Street, Fairview, Mossel Bay
Mosselbaai
6500

Telephone

+27605281856

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mossel Bay Buzz Page - Keep Buzz'in posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share