Sendata

Sendata Sendata is 'n belsentrum wat jou kan help om jou kliënte beter te verstaan, lidlojaliteit te bevorder en 'n goeie verhouding met jou lede en kliënte help bou.

Ons lewer diens hoofsaaklik in Afrikaans en het 'n passie vir die werk wat ons doen.

Veels Geluk met jou Verjaarsdag, Jana! 🎂Ons by Sendata wens jou ’n dag vol vreugde, lag en spesiale oomblikke toe. Mag d...
17/09/2025

Veels Geluk met jou Verjaarsdag, Jana! 🎂

Ons by Sendata wens jou ’n dag vol vreugde, lag en spesiale oomblikke toe. Mag die jaar wat voorlê gevul wees met sukses, seën en alles wat jou hart gelukkig maak.

Geniet jou spesiale dag! 🥳

Ons by Sendata wil ons innige meegevoel betuig met die afsterwe van Charlie Kirk. Mag hy in vrede rus, en mag sy familie...
12/09/2025

Ons by Sendata wil ons innige meegevoel betuig met die afsterwe van Charlie Kirk.

Mag hy in vrede rus, en mag sy familie en vriende troos vind in kosbare herinneringe.

Ons d**k aan julle in hierdie tyd van hartseer.

Ons is op soek na ’n Beheerkamer Operateur! Wil jy deel wees van ’n dinamiese span waar jou werk werklik ’n verskil maak...
04/09/2025

Ons is op soek na ’n Beheerkamer Operateur!

Wil jy deel wees van ’n dinamiese span waar jou werk werklik ’n verskil maak?
As jy kommunikasievaardig is, onder druk kan werk, en hou van ’n uitdagende werksomgewing – dan is hierdie vir jou!

Aansoeke sluit: 8 September 2025
📧 Stuur jou CV in Afrikaans na: [email protected]

Ons span groei – kom sluit aan!Hou jy daarvan om met mense te werk?Is jy professioneel en lus vir ’n prettige, ondersteu...
04/09/2025

Ons span groei – kom sluit aan!

Hou jy daarvan om met mense te werk?
Is jy professioneel en lus vir ’n prettige, ondersteunende werksomgewing?

Dan is hierdie geleentheid net vir jou!

📧 Stuur jou CV (in Afrikaans) na: [email protected]

Word deel van ons span!As jy lief is vir mense, professioneel is, en hou van ’n lekker werksomgewing – hierdie is vir jo...
15/08/2025

Word deel van ons span!

As jy lief is vir mense, professioneel is, en hou van ’n lekker werksomgewing – hierdie is vir jou!

Stuur jou CV (in Afrikaans) na: [email protected]

Ons is weer môre oop!
14/08/2025

Ons is weer môre oop!

Ons agente is vandag besig met ’n inspirerende en praktiese opleidingsessie. 👩‍💼💼
08/08/2025

Ons agente is vandag besig met ’n inspirerende en praktiese opleidingsessie. 👩‍💼💼

25/07/2025

Address

Saffierstraat A106
Orania
8752

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 15:00

Telephone

+27723475250

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sendata posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Sendata:

Share